04/11/2026
MY UITROEP OP HIERDIE
VERKIESINGS DAG
"BEWAAR ONS VOLK VAN DIE
NET VAN DIE VOËLVANGER"
Die Here is regverdig in al Sy weë en heilig in al SY werke"
MY MOND SAL DIE LOF VAN DIE HERE VERKONDIG, EN LAAT ALLE VLEES SY HEILIGE NAAM LOOF VIR EWIG EN ALTYD. Ps 145
Vader ek vra U in Jesus Naam om ons volk wat U Naam ken n verlange te gee terug na U toe.
"soos n hert wat smag na water"