Wolwekop Wild

Wolwekop Wild Jagplaas in die Vrystaat. Kom geniet n tradisionele plaasjag slegs vir die biltong jagter. Plaas bied berg , vlakte en bos.

26/10/2020
Great weekend ! Great memories in the making
23/08/2020

Great weekend ! Great memories in the making

Save Covid hunting made nice
29/05/2020

Save Covid hunting made nice

29/05/2020

Plaas gasvry

21/04/2019

Jagpakket beskikbaar ! Sluit in Hartman Zebra 27” Lechwe bul. Kudu , Blou Wildebees , blesbok en vlakvark. R 30 000 kontak 0828860082

Baie geluk aan Dawie van Bethlehem met sy pragtige Lechwe Bul!
15/07/2018

Baie geluk aan Dawie van Bethlehem met sy pragtige Lechwe Bul!

Chris Kotze van Bloemfontein baie geluk met jou pragtige Blou Wildebees Koei!
15/07/2018

Chris Kotze van Bloemfontein baie geluk met jou pragtige Blou Wildebees Koei!

Geluk met jou mooi bokke op Wolwekop Gustav!
15/07/2018

Geluk met jou mooi bokke op Wolwekop Gustav!

Baie geluk aan Carel van Heerden van Durban met sy 53” Kudu Bul aan die linker kant langs ‘n volwasse Blou Wildebees Bul...
15/07/2018

Baie geluk aan Carel van Heerden van Durban met sy 53” Kudu Bul aan die linker kant langs ‘n volwasse Blou Wildebees Bul.Die Kudu het oor die 200 kg uitgeslag.Baie geluk Carel!

19/05/2017

Ons het jag geleenthede beskikbaar op n verskeidenheid wild spesies asook akkomodasie vir klein tot groter groepe teen beste pryse. Skakel 0828860082

Address

Wolwekop
Rouxville
9958

Telephone

+27825137828

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wolwekop Wild posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share