17/02/2026
Ons was enige iets.
Matte...
Persiese matte...
Los matte...
Sitkamerstelle...
Lazy boys...
Eetk stoele...
Otto mans...
Kopstukke...
Baba goed (stootwaentjie..kot..matrassies)
Kantore....
Kerke...
Skole...
Kleuterskole...
Car valets...
Gordyne wat te swaar is om in masjien te was..ons was dit terwyl dit hang..
Ons maak ook lee huise skoon...trek jy in of uit en kort n span om ordentlik te springclean..?
Kontak my 082 486 0162