23/01/2024
More
ORGANIESIE KUNSMIS TEKOOP.
Ek het tans + - 5 Ton beskikbaar. FAS getoets en gesertifiseer. Ons gan die wins inkomstes gebruik om n Rehabilitasie Sentrum te help befonds en om n inkomste troom te genereer vir die uitgawes van die program. As ook om organies gegroeide groentes en kwekery plante te kweek.
PRYSE IS SOOS VOLG.
1 - 499KG R7/KG
500 - 999KG R6/KG
1 TON EN OP R5/KG.
KAN MY JOHAN KONTAK OP 0744694528