Kestel Biltong En VLEIS

Kestel Biltong En VLEIS Vind ons slaghuis specials maandliks op die blad

25/11/2015

Delivery done weekly in Harrismith Heilbron Reitz Kestell Bethlehem Petrus Styn and Warden. Whatsapp or phone to place orders from Mon to Vryday delivery done on Saterdays. Kind Regards Butchery Staff

25/11/2015

3kg Specials Hamper + 2kg Hamper 38kg met only R1650

25/11/2015

2kg Special Hamper

2kg Hoender Leg Quater
2kg Gemengde Lam Tjops
2kg Gemengde Vark Tjops
2kg Bees Mince
2kg Managers Boerewors
2kg Chuck Rib En Briskit
2kg C Graad Rump Steak
2kg C Graad Club Steak
2kg Rooi Vianas
2kg Sanwich Ham
20kg Vleis vir slegs R1000

25/11/2015

3kg Specials Hamper

3kg gemengde vark tjops
3kg hoender leg quater
3kg Bees Chuck Rib en Briskit
3kg Bees Mince
3kg Managers Boerewors
16kg Meat only R 700

25/11/2015

Christmas Specials

Ontbeende lam boud wat gespuit is slegs R82.95pkg C graad Rump Steak wat gespuit is slegs R69.95pkg lekker gevulde ontbeende Hoender Rolle met spenasie en feta asook ham kaas en bacon en n gerookte mossels met bacon en kaas slegs R79.95 pkg. Mooi oak smoked shoulder and leg gamons vir slegs R52.95pkd. Groot en mooi gesoute bees tong slegs 49.95pkg en laaste oak smoked eisbeins vir slegs R39.95 as ook gerookte hoender borsies vir R69.95pkg

15/11/2015
15/11/2015

Slaghuis het nou bietjie virgroot en NOV en DES 2015 Spesials word maadag geplaas. Moenie misloop nie die Kerstyd gan ons die heerlikste roasts maak

25/10/2015

Braai Special vir die 30ste +ktober tot die 1ste Oktober. Kry 4 Club steaks 4 groot stukke boerewors en 4 sosaties van jou keuse Hoender Lam of Rump. Bel gerus 0840570528 en plaas jou bestelling. Of whatsapp bestelling

11/10/2015

Manager Special Boerewors R54.95pkg Spek wors R56.95pkg asook Garlic Wors Papwors is R49.99pkg Grof Gemaalde Bees Mince is R52.95pkg AAA T BONE 62.95 AAA CLUB STEAK 55.95 BEES FILLIT 115.95pkg Lam Loin\Rib Chops 109.95pkg Lam Best End 95.95pkg Lam BLAD NECK SKENKEL en HEEL RIB vir 79.95pkg Vark Loin\Rib chops 55.95pkg Neck Skouer en Heel Rib R49.99pkg vark boud tjops of heel 45.95pkg Russian wors met kaas 65.95pkg Cocktail Kaasworsies 69.95pkg AAA sagte Rump is 89.95pkg Geelvet Rump 59.95pkg Ontbeende Hoender Rolle en Dye 69.95pkg Vark Rib Rolle 59.95pkg vark Spare rib R 89.99 gemarineer met jimmy sous. crumed chicken snitzel chicken pops chicken nuggets chicken fingers 49.95pkg beef roast goulash stirfry 69.95pkg topside mince 72.95pkg Lean steak mince 69.95pkg biltong 199pkg droewors 185pkg chillibites en bacon bites 245pkg hoender sosaties R 55pkg BEES RUMP SOSATIES 90pkg Vark sosaties 55pkg en lam sosaties 90pkg enige bees vark wors of gewone mince bo 3 kg is 45.95pkg topside goulash stirfry en roast 3kg 55pkg enige its ander vra ma net en ek sal n prys voorstel baie dankiheel lam opgesny en virpak 79.95pkg en SKAAP 59.95 heel bees agter qwarte virpak en virwerk 49.95pkg en selfde met voor kwarte en heel varke opgesny en virpak teen 36.95pk

19/09/2015

3KG VARK BEES BOEREWORS EN GROF GEMAALDE MINCE SLEGS R140 ELK. ASOOK DIE LEKKERSTE LAM RUMP HOENDER EN VARK SOSATTIE ONTBEENDE HOENDER ROLLE MET HAM KAAS EN BACON VARK RIB ROLLE MET PYNAPPLE EN LEMON PEPPER. BESTE KAAS RUSSIAN WORS IN DIE VRYSTAAT! ASOOK BLIKSMPIES MET HEEL STUKKIES CHILLI VIR N VOORGEREG. MOOI LAM SNUTTE EN N LEKKE PAPWORS VIR N BYGEREG SAAM JOU BRAAIVLEIS. ONTBEENDE HOENDER DYE IN N SOET CHAKATALA SOUS. CABANOSIES WILDS BILTONG CHILLI GARLIC WILDS EN GEWONE DROEWORS ASOOK SELFGEMAAKTE SELAMIE. BESTELLINGS VIR HARRISMITH REITZ PETRUS STYN EN HEILBRON IS WELKOM OM TE INBOX KAN AFGELEWER WORD AS BESTELLINGS REDELIK GROOT IS. DIE SLAGHUIS IS IN SASOLBURG STIGTIG! WHATSAPP 0840570528 BESTE BOEREWORS SPEKWORS EN GARLIC WORS IN DIE VRYSTAAT!

Address

2 Ben Bouwer Street Leeupark
Sasolburg

Telephone

0840570528

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kestel Biltong En VLEIS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share