02/09/2026
Ons hoop julle is so opgewonde soos ons oor hierdie Nuwe Supporter Hoodies, elkeen het sy eie persoonlikheid! ๐ธ๐๐ผโโ๏ธ
๐ฟ๐ฆ Groen & Goud โ want ons almal se bloed is mos groen en goud.
๐ธ Goud & Pienk โ want party dae wil โn mens net vir die Blomme ietsie pienk dra.
๐ท Die Protea Hoodie โ โn bietjie blom, โn bietjie trots en โn hele klomp Loka vibes.
Maar nou is dit jou beurtโฆ
WATTER EEN IS JOU GUNSTELING?
Drop jou keuse hieronder! ๐
Ons hoodies is nou beskikbaar op PRE-ORDER. Hulle word nie vooraf gemaak en aangehou nie โ elkeen word spesiaal volgens bestelling gemaak.
R750 elk
๐ Wagtydperk: ยฑ3 weke
Ons streef natuurlik altyd na die vinnigste moontlike dienslewering, maar party items het net daardie ekstra bietjie liefde, detail en tyd nodig om presies reg te wees ๐ฟ๐ฆ๐๐ป๐ธ
Wil jy joune hรช?
๐๏ธ๐ Bestel nou by Loka Secunda Loka Secunda
Nou sรช ons:
Groen & Goud, Goud & Pienk of Protea?