ASM Miniatuur Perde

ASM Miniatuur Perde “Good things come in small packages”

Ons laaste vul van hierdie seisoen is beskikbaar vir bespreking ‼️Vir enige navrae kontak ons gerus.GroeteAnzelle 082 83...
20/07/2026

Ons laaste vul van hierdie seisoen is beskikbaar vir bespreking ‼️

Vir enige navrae kontak ons gerus.

Groete
Anzelle
082 835 4480

20/07/2026

GEMS NAMID ‼️
Miniatuur hings te koop.
Gebore 03/10/2021.
88 cm hoog.
Op & wakker hings, met rustiger geaardheid.
Teel mooi palomino vullens.
Whatsapp gerus vir meer inligting & prys.
Anzelle
082 835 4480

pamper dag vir al die kleintjies 💅
16/06/2026

pamper dag vir al die kleintjies 💅

05/06/2026

net 72cm hoog & jy het alreeds my hart gesteel.
ons is baie opgewonde oor jou 🐴🤍

‘n Doodgewone Dinsdag op die plaas 🤍🤍🤍
02/06/2026

‘n Doodgewone Dinsdag op die plaas 🤍🤍🤍

REEDS BESPREEK ‼️Hings 2 : Miniatuur Hings vul - dadelik beskikbaar 🏡
22/05/2026

REEDS BESPREEK ‼️
Hings 2 : Miniatuur Hings vul - dadelik beskikbaar 🏡

05/05/2026
Oppad na haar nuwe huis toe 🐴🏡
01/05/2026

Oppad na haar nuwe huis toe 🐴🏡

16/04/2026

REEDS BESPREEK ‼️
Hings 2 🐴
Miniatuur hings vul gereed vir sy nuwe huis - MIDDEL MEI 2026
Ons gaan volgende week begin om met hom te werk totdat hy gereed is om na sy nuwe huis toe te gaan, hy gaan wel nog tyd & aandag nodig hê.

Whatsapp my gerus vir meer inligting.
Anzelle
082 835 4480

REEDS BESPREEK ‼️Hings 2 🐴Miniatuur hings vul gereed vir sy nuwe huis - MIDDEL MEI 2026 Ons gaan volgende week begin om ...
16/04/2026

REEDS BESPREEK ‼️
Hings 2 🐴
Miniatuur hings vul gereed vir sy nuwe huis - MIDDEL MEI 2026
Ons gaan volgende week begin om met hom te werk totdat hy gereed is om na sy nuwe huis toe te gaan, hy gaan wel nog tyd & aandag nodig hê.

Whatsapp my gerus vir meer inligting.
Anzelle
082 835 4480

Address

Roodekopjes
Senekal
9600

Telephone

+27828354480

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ASM Miniatuur Perde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to ASM Miniatuur Perde:

Shortcuts

Share