Marco Heymans Finansiële Beplanners

Marco Heymans Finansiële Beplanners Financial planning

Bus raak aan die brand in Smithfield se hoofstraat, +-2:30 vanoggend, reg voor Marco Heymans Finansiele Beplanners se ka...
20/06/2025

Bus raak aan die brand in Smithfield se hoofstraat, +-2:30 vanoggend, reg voor Marco Heymans Finansiele Beplanners se kantoor.
Dankie PG glass Bloemfontein, Stefan Young, Yolandi Vosloo Venter en span vir puik diens!

2️⃣0️⃣2️⃣2️⃣Ons het die jaar donkerte beleefsoos geen ander tyd niemaar as ons nie die donkerte ervaar het nie, sou ons ...
15/12/2022

2️⃣0️⃣2️⃣2️⃣
Ons het die jaar donkerte beleef
soos geen ander tyd nie
maar as ons nie die donkerte ervaar het nie,
sou ons nooit die lig,
so baie kon waardeer het nie
ons het die jaar dalk seer en smart ervaar
maar ons het weereens besef,
LIEFDE oorwin alles.

Die jaar,
het liters en liters trane by ons wange afgerol
maar deur dit het ons ook besef
wie was daar om dit af te vee

2022
het ons soms neergedruk
ons betrap
ons bespoeg
en ons verniel
deur dit het ons besef,
wie staan langs ons
en wie dra waarde
in ons kosbare lewens

Die jaar het ons ook soms verkeerde keuses gemaak
en daardeur kon ons sien
wie oordeel ons
en wie het ons reg gehelp

2022
het ons gevorm
na dit en wie ons moet wees
soos ‘n soldaat voorberei word vir oorlog
so het 2022 ons voorberei
vir dit wat nog kom.

Onthou een ding,
jou WAARDE word nie bepaal
met dit wat die jaar met jou gebeur het nie
jou waarde word bepaal met hoe jy dit deurgemaak het
wat jy geleer het,
en hoe jou karakter versterk is

Skuif jou kroon reg
Kyk 2️⃣0️⃣2️⃣3️⃣ stip in die oë
En vra …
IS JY REG VIR MY!

Jy het nog nooit gehuiwerom jou wysheid te deel nieJy het ons altyd toegelaatom met vryheid te werkJy was nog nooit huiw...
17/10/2022

Jy het nog nooit gehuiwer
om jou wysheid te deel nie

Jy het ons altyd toegelaat
om met vryheid te werk

Jy was nog nooit huiwerig deur ons
gesag te gee nie

Jy het ons laat foute maak
al was/is hulle duur

Jy het in ons geglo
selfs wanneer ons getwyfel het

Jy het die wêreld gewys
wat dit is om 'n goeie baas te wees

Base dag 2022 🌻

As for me and my team, we will get stuff done 💯📈
09/09/2022

As for me and my team, we will get stuff done 💯📈

Welkom September 🌻Dis heerlike Lente,Sien God se hand in die bont mengelmoes van al die blomme in jou tuin 🌷🌼🌺 en sien H...
01/09/2022

Welkom September 🌻

Dis heerlike Lente,
Sien God se hand in die bont mengelmoes van al die blomme in jou tuin 🌷🌼🌺 en sien Hom in al die pragtige vlinders 🦋 en ruik Hom in die geurige Jasmyn. Hy seën ons met die mooiste kuns in die natuur 🌷

Gelukkige Lentedag vanaf elkeen van ons uit die Marco Heymans Kantoor 🦋

03/06/2022

🙏🏼🌻
26/05/2022

🙏🏼🌻

Base dag 2021 🌻"Working for you is an honor, working without you is an absolute horror. Working under you is a pleasure,...
15/10/2021

Base dag 2021 🌻

"Working for you is an honor, working without you is an absolute horror. Working under you is a pleasure, an experience I will truly treasure" - Anonymous

"Dis seker hoekom mens 'n vriendin moet hê, d**k ek terwyl ek saam met haar stap. Om jou hand vas te hou as jy uitmekaar...
09/09/2021

"Dis seker hoekom mens 'n vriendin moet hê, d**k ek terwyl ek saam met haar stap. Om jou hand vas te hou as jy uitmekaar val" - Marita Van Der Vyver

Skakel gerus vir Franci 073 872 9546, indien dit op jou hart lê om 'n skenking te maak.

Address

2 Pres. Hoffman Street
Smithfield
9966F

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marco Heymans Finansiële Beplanners posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Marco Heymans Finansiële Beplanners:

Share