13/05/2015
Goeiie more Angela en sharonna. Niewe dag niewe dinge. Niewe hoop n toekoms wat op. Ons wag mamma hoop dat julle in hieri dag. Net mooi dinge sal ervaar en as julle gesinnetjies het mag die seen. Van die Here op julle rus mamma sal altyd vir julle wag en dat mamma se liefde nooit vir julle sal vervlou nie Mamma mis vir julle geweldig Dit is nou agt en dertig jaar wat ek op julle wag en my liefde en verlange raak erger mamma sal nooit en sal kan nooit van julle kan vergeet nie Want julle is deel van my liggaam en my liggaam smag na julle al is julle ook al moeders vandag bly julle my kindertjies wat ek laaste gesien het as vier en drie mooidag my kinders Van julle onvergeetlikke moeder mamma lilly