Dragonfly Literature

Directions Website Contact the business

Dragonfly Literature Dragonfly Literature provides proofreading, editing notes, and hand-painted illustrations. We connect you with a self-publisher. South Africa.

It is for the writer who wants to self-publish their book, poetry or children's book. English and Afrikaans.

29/09/2023
Van die blad CREATIVE WRITING. (Wou nie share nie ๐Ÿคทโ€โ™€๏ธ)
31/10/2022

Van die blad CREATIVE WRITING. (Wou nie share nie ๐Ÿคทโ€โ™€๏ธ)

Hierdie is A4 en A5 gewone skool hardebandboeke. Ek skilder op hul voorste buiteblaaie. Daar is ook 'n plekhouer lint. D...
24/10/2022

Hierdie is A4 en A5 gewone skool hardebandboeke. Ek skilder op hul voorste buiteblaaie. Daar is ook 'n plekhouer lint.
Die A5 boeke verkoop vir R150.00 en die A4 is tans R170.00. Posgeld is UITgesluit.
Wat doen jy wanneer die boek vol is? Haal die voorblad af en raam hom as jy mal is oor die skildery ๐Ÿ˜Š.
Neem in ag dat die skilderytjies met die hand geskets en geverf word, so elkeen is 'one of a kind', veral as jy iets spesifieks in gedagte het.
Boodskap my in die comments as jy meer wil weet, wil bestel ensovoorts.

Kyk gerus na al hierdie boekmerke. Boodskap my in die comments as jy meer wil weet. Elkeen lyk anders, en as jy iets spe...
24/10/2022

Kyk gerus na al hierdie boekmerke. Boodskap my in die comments as jy meer wil weet. Elkeen lyk anders, en as jy iets spesifieks in gedagte het vir jou boekmerke, kan ons gesels ๐Ÿ˜.
Tans verkoop hulle soos soetkoek teen R35.00 een. Posgeld is UITgesluit. Neem in ag dat elke prentjie met die hand geskets en geverf word. Dit word nie 'mass produced' deur rekenaars en masjiene nie.
Mooi dag! ๐ŸŒป

11/08/2022

๐Ÿ˜† We are as Dramatic as our Characters ๐Ÿ˜‚ ๐Ÿ˜‚ ๐Ÿ˜‚ ๐Ÿ˜… ๐Ÿ˜†
๐Ÿ“ธ: PaperFury
๐Ÿ”ด Give me just $1.00 and I'll give you everything I have for writers! ๐Ÿ˜ฎ
Seriously, take a look
Click Here ๐Ÿ‘‰ https://writerslife.org/pwa1




















Goeiemรดre.Boekmerke. 15cm lank sonder die lint. EKSKLISIEF. MET DIE HAND GEVERF.R30 elk. Inbox my vir bestellings. Mooi ...
24/07/2022

Goeiemรดre.
Boekmerke. 15cm lank sonder die lint. EKSKLISIEF. MET DIE HAND GEVERF.
R30 elk. Inbox my vir bestellings. Mooi dag ๐Ÿ˜Š๐Ÿ’•

Mรดre!Nog voorbeelde van die coasters wat ek verf, R35.00 elk. Hulle word geverf op waterverf karton en word afgerond met...
23/07/2022

Mรดre!
Nog voorbeelde van die coasters wat ek verf, R35.00 elk. Hulle word geverf op waterverf karton en word afgerond met clear laquer.
Het eers vir myself 'n paar gemaak om te kyk of dit effektief is, en dit is. ๐Ÿ˜Š
Ek geniet dit vreeslik om hierdie fyn werk te doen, en het begin boekmerke maak ook. Sal hulle binnekort opsit. ๐Ÿ˜Š

19/07/2022

๐Ÿ˜‚

Address

Springbok

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dragonfly Literature posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dragonfly Literature:

Shortcuts

Share