LorenB Designs

LorenB Designs Quality is the only option

Ietsie vir die dames! Visstok sakke in pienk!
15/12/2022

Ietsie vir die dames! Visstok sakke in pienk!

15/10/2022

En die wenner van die windnet is.....

16 dae oor vir die kompetisie se trekking om die windskerm ter waarde van R1 200 te wen !! Vir verdere navrae oor die ko...
29/09/2022

16 dae oor vir die kompetisie se trekking om die windskerm ter waarde van R1 200 te wen !! Vir verdere navrae oor die kompetisie, kontak Lorenzi by 072 193 0952

More fishing rod bags have joined the LorenB family😁 For more info, contact Lorenzi.
20/09/2022

More fishing rod bags have joined the LorenB family😁 For more info, contact Lorenzi.

Nog visstok sakke sluit aan by die LorenB familie😁 Kontak Lorenzi vir verdere navrae.
20/09/2022

Nog visstok sakke sluit aan by die LorenB familie😁 Kontak Lorenzi vir verdere navrae.

Specially for Hairstylists and salon owners! Cutting capes from R300-00. Can be personalized with your salon name and/or...
14/09/2022

Specially for Hairstylists and salon owners! Cutting capes from R300-00. Can be personalized with your salon name and/or colors or stylist's name.
For more info contact us at 072 193 0952

Sukkel jy om tentpenne maklik en vinnig uit te trek? Hier is jou oplossing!  R120-00Kontak ons by   +27 72 193 0952
13/09/2022

Sukkel jy om tentpenne maklik en vinnig uit te trek? Hier is jou oplossing! R120-00
Kontak ons by +27 72 193 0952

Die kompetisie gaan vuurwarm!!! Dankie vir al die deelname! Daar is nog baie tyd. Onthou, hoe meer mense jy noem in die ...
13/09/2022

Die kompetisie gaan vuurwarm!!! Dankie vir al die deelname! Daar is nog baie tyd. Onthou, hoe meer mense jy noem in die kommentare, hoe meer inskrywings vir jou! Navrae oor enige item, kontak ons by 072 193 +27 72 193 0952

!!!! COMPETITION TIME!!!WIN a wind net to the value of R1200-00!All you have to do is like our page,share it with all yo...
09/09/2022

!!!! COMPETITION TIME!!!

WIN a wind net to the value of R1200-00!
All you have to do is like our page,
share it with all you contacts and
mention as many people as you like in
the comments because for every mention
gets you an entry into the draw!

The competition will end 14 October 2022
at 17h00 and the winner will be
announced on 15 October 2022 on
our page.

Any queries, contact Lorenzi @ LorenB Designs .
+27 72 193 0952

!!!!KOMPETISIE TYD!!!!WEN 'n wind net ter waarde van R1200-00!Al wat jy moet doen: " like " ons bladsy, deel dit met jou...
09/09/2022

!!!!KOMPETISIE TYD!!!!

WEN 'n wind net ter waarde van R1200-00!
Al wat jy moet doen: " like " ons bladsy,
deel dit met jou kontakte en
noem mense in die kommentare.
Vir elke persoon wat jy noem, kry
jy 'n inskrywing!!

Die kompetisie eindig Vrydag die 14e Oktober 2022 om 17h00. Die wenner sal Saterdag die 15e Oktober aangekondig word op ons bladsy.
Enige vrae kontak Lorenzi by
Designs
+27 72 193 0952

Alles wat jy nodig het vir die windnet is ingesluit. Sterk,  kwaliteit in een sak!Kontak Lorenzi by LorenB Designs 072 1...
07/09/2022

Alles wat jy nodig het vir die windnet is ingesluit. Sterk, kwaliteit in een sak!
Kontak Lorenzi by LorenB Designs 072 193 0952
Ons is in Springs, Oos-Rand

Everything you need you need to put up your wind net is included. Strong and quality in one bag!
Contact Lorenzi at LorenB Designs 072 193 0952. We are situated in Springs, East-Rand

Address

Springs
1560

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27721930952

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LorenB Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to LorenB Designs:

Share