Havco HAVCO Manufacturing Company was founded in 1981, in Standerton, South-Africa. HAVCO is current

Since then HAVCO has been well known in the industry for commitment to meeting the customers needs with the most effective and durable equipment on the market.

14/05/2026

Kom besoek ons by Nampo: Standplaas F12c.

Voerkraal Prosesserings Toerusting wat beeswerk maklik maak.

Dolf Volschenk. 0828241821.

12/05/2026
Lekker om van die gesigte te wys wat agter die skerms hard werk om produkte te bou. Ons is trots op ons span. More laai ...
21/04/2026

Lekker om van die gesigte te wys wat agter die skerms hard werk om produkte te bou.

Ons is trots op ons span. More laai ons ń 12m “Side Tipper Hopper” af by Afgri Balfour.

Ons is dankbaar vir jul besigheid.

Havco lewer nog ń voerkraal prosesserings eenheid af by Moedig Bdy. Dankie aan die Du Plessis broers vir jul ondersteuni...
26/03/2026

Havco lewer nog ń voerkraal prosesserings eenheid af by Moedig Bdy.

Dankie aan die Du Plessis broers vir jul ondersteuning. HAVCO vertou dat dit julle prosessering baie sal verbeter.

Vinniger-makliker-veiliger

LEKKER beeste werk!!!!

Dolf Volschenk. 0828241821.

www.havco.co.za

25/03/2026
Trots om nog ń Herles mobiele saadbehandelings masjien te oorhandig aan BASF. Dankie vir jul besigheid. Julle keuse was ...
25/03/2026

Trots om nog ń Herles mobiele saadbehandelings masjien te oorhandig aan BASF.

Dankie vir jul besigheid. Julle keuse was weereens goed.

Geluk aan julle kliënt met hierdie baie groot prys.

Dolf Volschenk. 0828241821.

En daar gaan nog ń Hidrouliese Nek en Lyfklamp + skaal na sy nuwe eienaar. Dolf. 0828241821.
19/03/2026

En daar gaan nog ń Hidrouliese Nek en Lyfklamp + skaal na sy nuwe eienaar.

Dolf. 0828241821.

Address

28 Factory Street
Standerton
2430

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27717125355

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Havco posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Havco:

Share