15/01/2025
Hi almal, ons doen enige konstruksie werk in en om Standerton. Doen baie werk op plase ook en het goeie references van boere wat ons al voor gewerk het en ander kliente in en om Standerton. Ons doen basies enige konstruksie en niks werk is vir ons te groot of te klein nie. Vir enige konstruksie werk gee ons asb 'n lui vir gratis kwotasies? Ons nr is: Johan Le Roux - 0715262145 / Jan Le Roux - 0767360854