12/08/2025
Good day Still Bay! 🌊
My name is Justin de Klerk, and I’m proud to announce that I am the new owner of Stilbaai Sign Studio. Together with my amazing team member, Mari Vroom, we look forward to meeting all our existing clients and welcoming many new ones.
We would like to thank Jay and Jackie, the previous owners, for their years of dedication and service to the community.
If you have already placed an order with Stilbaai Sign Studio and we haven’t yet been in contact, please reach out to us so we can pick up where things were left off and ensure your project is completed without delay.
We kindly ask for your patience during this short transition period. The handover process is still being finalised, and we are working hard to ensure everything runs smoothly.
-We are excited for the journey ahead and can’t wait to bring your signage ideas to life!
Justin de Klerk & Mari Vroom
Stilbaai Sign Studio
--------------------------------------------------------------------------
Goeie dag Stilbaai! 🌊
My naam is Justin de Klerk, en ek is trots om aan te kondig dat ek die nuwe eienaar van Stilbaai Sign Studio is. Saam met my fantastiese spanmaat, Mari Vroom, sien ons uit daarna om al ons bestaande kliënte te ontmoet en ook baie nuwe kliënte te verwelkom.
Ons wil graag Jay en Jackie, die vorige eienaars, bedank vir hul jarelange toewyding en diens aan die gemeenskap.
As jy reeds ’n bestelling by Stilbaai Sign Studio geplaas het en ons nog nie met jou in verbinding was nie, kontak ons asseblief sodat ons kan voortgaan waar dinge opgehou het en seker maak jou projek word betyds voltooi.
Ons vra vriendelik vir jou geduld gedurende hierdie kort oorgangstydperk. Die oorhandigingsproses is nog aan die gang, en ons werk hard om te verseker dat alles glad verloop.
-Ons is opgewonde oor die pad vorentoe en kan nie wag om jou naambord- en drukwerkdrome te verwesenlik nie!
Justin de Klerk & Mari Vroom
Stilbaai Sign Studio