10/06/2020
Gun jou besigheid en jouself nuwe lewe
Jou kleinsake onderneming se admin le rond gesaai, omrede jy eenvoudig net te besig is met persoonlike aandag in alle aspekte van jou besigheid.
Jy benodig n Salaris Adminstrateur met goeie- ondervinding en begrip van wat jou besigheid se behoefte is.
Vir n lekker gesprek oor jou besigheid of konsultasie, kontak:
Annelida Botha
[email protected]
Ons dra mekaar