EXSELL

EXSELL EXSELL provides Livestock Management Services and hosts Online Livestock Auctions.

11/12/2023
Dr. Danie Odendaal spreek sy kommer uit oor die voorkoms van Hartwater onder baie jong kalwers. Meer hieroor in Episode ...
01/12/2023

Dr. Danie Odendaal spreek sy kommer uit oor die voorkoms van Hartwater onder baie jong kalwers. Meer hieroor in Episode 52.

23/11/2023

“BIOSEK Telers”.

V-PLAN LEDE IN WESKAAP voorop met uitvoer planne .....SIEN MEER
WESKAAP LEWENDE HAWE TELERS NEEM INITIATIEF OM VIR LEWENDE HAWE EN VLEIS UITVOERE VOOR TE BEREI.
Jaco Smit, koordineerder van die initiatief wat tentatief as “BIOSEK Telers groep” bekend staan, , saam met V-PLAN deelnemers en n stuk of 16 ander boere [om mee te begin] beplan n inligtings vergadering vir alle belangstellende boere einde Januarie 2024 waartydens doelstellings ideale en planne meegedeel sal word.
Bees, skaap, perde en ander lewendehawe telers is welkom om hul kontak inligting (naam nommer en epos) per Whatsapp of SMS aan Exsell op 072 173 5705; deur te gee om sodoende op hoogte van sake te bly. Merk asseblief jou inligting as volg:
"BIOSEK", gevolg deur die kontak inligting.
Ons sien uit daarna om van julle te hoor.
Groete
EXSELL [Admin] namens;
“BIOSEK telers groep”.

09/11/2023
30/10/2023

Happy V-Plan family!
Let's start this week off fresh and fierce!

27/10/2023
23/10/2023

- vars begin vir hierdie week!

✅ Drink jou koffie
✅ Werksaam op die plaas
📌 Onthou om V-Plan te kontak, om deel te word van ons familie, en te verseker dat jou kudde gehard, gehalte en gesond is.

Kontak ons VANDAG!

082 301 0648 (Whatsapp ons)

19/10/2023

Word deel van ons groot netwerk V-Plan deelnemers VANDAG!

Stuur die volgende inlogting deur, dat ons jou kan kontak!

- Naam & Van
- Selfoon nommer
- Distrik waar u boer
- Epos Adres
- Naam van u kuddeveearts
Na:
082 301 0648 - V-PLAN WhatsApp nommer
[email protected] - V-PLAN epos.
Of skakel my :
Ika van Niekerk
072 173 5705
[email protected]
of besoek ons webtuiste
www.v-plan.co.za

26/09/2023

Die nuwe teelseisoen is goed op dreef. Dit is egter nooit te laat om jou kudde se gesondheidbeplanning te prioritiseer nie.
V-Plan bied GRATIS riglyne en spesialiskennis aan vleisbeesboere vir die opstel of hersiening van 'n jaarlikse inentingsplan.
Neem deel aan die nasionale siektevoorkomingstelsel.
Indien jy belangstel, stuur vir ons die volgende inligting:
- Naam & Van
- Selfoon nommer
- Distrik waar u boer
- Epos Adres
- Naam van u kuddeveearts
Na:
082 301 0648 - V-PLAN WhatsApp nommer
[email protected] - V-PLAN epos.
Of skakel my :
Ika van Niekerk
072 173 5705
[email protected]
of besoek ons webtuiste
www.v-plan.co.za

Nog n V-Plan deelnemer more by die Nationale Simbras Veiling in Parys.Glen Aggy Simbras SE VOLLEDIGE JAARLIKSE SIEKTE VO...
06/09/2023

Nog n V-Plan deelnemer more by die Nationale Simbras Veiling in Parys.

Glen Aggy Simbras SE VOLLEDIGE JAARLIKSE SIEKTE VOORKOMING EN ENTING PLAN
STEL KOPERS GERUS
GEHALTE
GENETIKA
GEHARD
&
GESOND

VET: Ben Potgieter

 September 05, 2023 11:00 @ Viljoenskroon, Free State, South AfricaWENSPAN SE VOLLEDIGE JAARLIKSE SIEKTE VOORKOMING EN E...
04/09/2023


September 05, 2023 11:00 @ Viljoenskroon, Free State, South Africa

WENSPAN SE VOLLEDIGE JAARLIKSE SIEKTE VOORKOMING EN ENTING PLAN
STEL KOPERS GERUS
GEHALTE
GENETIEKA
GEHARD
&
GESOND

V-Plan

Avoca & Mountain Shadows Sussex & Dormers Production Sale!!!!⌚5 SEP 2023 | 11:00📍Aliwal North | Sun Down LodgeWe're thri...
04/09/2023

Avoca & Mountain Shadows Sussex & Dormers Production Sale!!!!
⌚5 SEP 2023 | 11:00
📍Aliwal North | Sun Down Lodge
We're thrilled to present to you the entire lineup of 60 Sussex Bulls, all set to find new homes.

________

AVOCA & MOUNTAIN
SHADOWS KUDDES
is

Gerhard
Gehalte
Gesond

Hul kuddeveearts met wie hulle
ten nouste saamwerk
is Casper Troski

Another V-Plan participant!

Address

C/O 22 La Casa Mariners Way
Strand
7140

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EXSELL posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to EXSELL:

Share