18/06/2026
HEERLIKE KOEKE / KOEKIES / BESKUIT / BILTONG
Ek kom Sat, 27 Junie deur Strand toe met bestellings, so laat weet my gerus as jul belangstel in van die onderstaande items.
*KOEKIES*
Assorted
Choc Chip
Peanut Butter Crunch
Crunchie
Oats & Coconut
Shortbread
Ginger
Chellies
R60 vir 500g of
R115 vir 1kg.
Melting Moments : 1.1kg @ R140.
Bestellings vir koekies/koeke sluit Woensdag, 24 Junie om 13h00.
*Biltong*
Biltong (gekerf of heel) : R325/kg.
Bestellings vir Biltong sluit Son. 21 Junie om 17h00.
*Vrugte Broodjies*
400g : R85
*KOEKE*
Lemoenkoek : R150
Sjokolade Koek : R150
Klam Coconut : R150
Vanilla Koek : R150
Sjok Mousse Koek : R170
*BESKUIT*
Die lekker goedkoop beskuit is ook weer beskikbaar in verskeie geure teen slegs R30/pak.
Bestellings vir beskuit sluit Ma. 22 Junie om 09h00.
WA Marianne Steyl op 062 866 9972 om jou bestelling te plaas. Ongelukkig geen FB bestellings.