HPM Bouhandelaars

HPM Bouhandelaars Jou eenstop winkel vir al jou bou en D.I.Y benodigdhede. Ons bou saam.

04/09/2026
From first brick to final touch, HPM has everything you need to build it right. 🌼🏉
01/09/2026

From first brick to final touch, HPM has everything you need to build it right. 🌼🏉

Baie geluk met jou verjaarsdag, Nigel! 🥳Dankie vir jou vriendelikheid en veral vir jou bereidwilligheid om altyd te help...
29/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, Nigel! 🥳

Dankie vir jou vriendelikheid en veral vir jou bereidwilligheid om altyd te help. Jy is iemand op wie mens kan staatmaak, en ons waardeer alles wat jy vir die span doen! 👏
Mag jy ’n wonderlike dag hê en ’n jaar vol geluk, sukses en mooi oomblikke!

🚨 GOOD NEWS - OUR INTRODUCTORY PRICES HAVE BEEN EXTENDED! If you haven’t had a chance to stock up on Panache Artisan Tra...
28/08/2026

🚨 GOOD NEWS - OUR INTRODUCTORY PRICES HAVE BEEN EXTENDED!

If you haven’t had a chance to stock up on Panache Artisan Trade, now’s your chance!
Our range of high-quality, reliable paint products is available at these seriously good introductory prices:

🎨 Classic Matt - R879.00
🎨 Classic Sheen - R999.00
🎨 Solvent Based Plaster Primer - R999.00

🗓 NEW END DATE: 18 SEPTEMBER 2026
Or while stocks last.

Whether you're starting a new project or stocking up for later, this is your sign to take advantage of these prices before they’re gone! 🏃🏾

Please note: All other discounts are excluded from the items on promotion.

📍 Cinneraria St, Struisbaai
📞 028 435 6331
📧 [email protected]

Gelukkige verjaarsdag, Neville! 🥳🎉Hoop jy het ’n ongelooflike dag en word lekker bederf! Geniet jou dag en mag die jaar ...
28/08/2026

Gelukkige verjaarsdag, Neville! 🥳🎉
Hoop jy het ’n ongelooflike dag en word lekker bederf! Geniet jou dag en mag die jaar wat voorlê net goeie dinge bring! 🎂

Gelukkige verjaarsdag, Francois! 🎉 Hoop jy het ’n fantastiese dag en word lekker bederf! Dankie dat jy altyd so ’n vrien...
28/08/2026

Gelukkige verjaarsdag, Francois! 🎉

Hoop jy het ’n fantastiese dag en word lekker bederf! Dankie dat jy altyd so ’n vriendelike gesig in die winkel is en kliënte met so ’n positiewe houding help. Mag die jaar wat voorlê vol geluk, sukses en baie mooi oomblikke wees. Geniet jou dag! 🎂🎈

Baie geluk met jou verjaarsdag, Ingrid! 🥳 Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met baie liefde, geluk, en mooi...
23/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, Ingrid! 🥳

Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met baie liefde, geluk, en mooi oomblikke. Jy is so ’n spesiale mens en ons waardeer al jou harde werk. Geniet jou spesiale dag! 🎂✨

Things Gorgeous has arrived at HPM!Room sprays & hand and body lotions in four beautiful scents:Velvet Breeze · Cashmere...
20/08/2026

Things Gorgeous has arrived at HPM!

Room sprays & hand and body lotions in four beautiful scents:
Velvet Breeze · Cashmere Blush · Ocean & Cedarwood · Rose Oud

Now available in-store at HPM.

Address

Cinneraria Street
Struisbaai
7285

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:15
Tuesday 07:30 - 17:15
Wednesday 07:30 - 17:15
Thursday 07:30 - 17:15
Friday 07:30 - 17:15
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27284356331

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HPM Bouhandelaars posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to HPM Bouhandelaars:

Shortcuts

Share