Suidpunt Sekuriteit

Suidpunt Sekuriteit We are a family-run security company based in Struisbaai. Serving throughout the Overberg and beyond

01/09/2026

When a camera picks up something unusual, that’s where the response begins.

From the first visual alert, to the control room verifying and assessing the situation, to our response team being dispatched — every step matters.

Because effective security is more than cameras. It’s technology, trained people and a team ready to respond.

Suidpunt Security. We watch. We respond. We protect.

Contact us
Struisbaai (Headquarters)
028 435 6044

24/08/2026

Dis weer tyd vir die Voet van Afrika!

Op 19 September 2026 is Bredasdorp weer aan die gons wanneer hardlopers en toeskouers bymekaarkom vir hierdie ikoniese sportgeleentheid.

Want elke groot geleentheid vra goeie beplanning, paraatheid en ’n span wat gereed is.

Suidpunt Sekuriteit is gereed om saam te span om hierdie jaar se Voet die beste een nóg te maak.

Struisbaai (Hoofkantoor)
028 4356044

Lòmea PosthumusDanie PosthumusIlze Posthumus
18/08/2026

Lòmea Posthumus
Danie Posthumus
Ilze Posthumus

Klein manne, groot Suidpunt-harte!Kultuurweek by die skool het hierdie twee klein Suidpunt Sekuriteitsmanne die perfekte...
18/08/2026

Klein manne, groot Suidpunt-harte!

Kultuurweek by die skool het hierdie twee klein Suidpunt Sekuriteitsmanne die perfekte geleentheid gegee om vir ’n dag in Pa se skoene te staan!

Met hul eie Suidpunt-hemde en -hoedjies, kompleet met die geborduurde embleem, was hulle reg vir diens.

Ons sê sommer: die volgende generasie Suidpunt Sekuriteit is reeds in opleiding!

11/08/2026

With thousands of visitors and hundreds of exhibitors expected at NAMPO Cape , a safe and well-managed event starts long before opening day.

From planning and technology to boots on the ground, our team has been preparing for months to help ensure a safe experience for everyone attending.

We look forward to serving once again as part of the security team at NAMPO Cape, 9–12 September.

Suidpunt Sekuriteit
Always alert. Always ready.

30/07/2026

Wanneer jy nie daar is nie... is ons.

Of dit nou jou huis, plaas of besigheid is – Suidpunt Sekuriteit bly 24/7 waaksaam sodat jy gemoedsrus kan hê, waar jy ook al is.

Kontak ons
Struisbaai (Hoofkantoor)
028 4356044

23/07/2026

The best security is the kind that acts before an intrusion becomes a break-in.

Our 24/7 rapid response team is ready to respond when every second counts.

See it all. Stop it fast. Stay protected.

Contact us
Struisbaai (Headquarters)
028 4356044

16/07/2026

Suidpunt Sekuriteit se Agri-afdeling is in Junie 2023 gestig met een doel voor oë – om ons landbougemeenskap te help beskerm.

Vandag word reeds 121 000 hektaar landbougrond deur Suidpunt Agri beskerm, met betroubare sekuriteitsoplossings en 24/7 ondersteuning vir boere in die Overberg, Hessequa en Noord Kaap.

Terwyl jy slaap, is ons Rangers die hele nag waaksaam om te help sorg dat jy, jou gesin, jou vee en jou plaas veilig is.

Want agter elke hektaar is daar families, harde werk en 'n toekoms wat die moeite werd is om te beskerm.

Saam bou ons aan 'n veiliger platteland.

Kontak ons
Struisbaai (Hoofkantoor)
028 4356044

10/07/2026

Agter elke veilige huis en besigheid is daar meer as net tegnologie – daar is 'n span wat dag en nag gereed is om jou veiligheid eerste te stel.

Met professionele installasies, betroubare diens, 24/7 monitering en vinnige reaksie gee Suidpunt Sekuriteit jou die gemoedsrus wat jy verdien.

📞 Kontak ons vandag en ontdek hoe ons jou kan help om te beskerm wat vir jou die belangrikste is.

Struisbaai (Hoofkantoor)
028 4356044

Address

11 Malvern Drive
Struisbaai
7285

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suidpunt Sekuriteit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Suidpunt Sekuriteit:

Shortcuts

Share