25/01/2018
Goeie dag mense
En so kom ons amper aan die einde van Januarie
Kom besoek ons gerus by Vision Grocers vir al u heerlile vars Groente Vrugte asook Vleis
Ons het Combo Special aal, moenie dit misloop nie
Ons het geplant, maar God het laat groei