Sheriff Security NC

Sheriff Security NC At Sheriff Security, serving the community is at the forefront of our company values.

So word ons beheerkamer gekontak en meegedeel dat manne oor n heining geklim het om te steel in die midde dorp. Reaksie ...
09/06/2026

So word ons beheerkamer gekontak en meegedeel dat manne oor n heining geklim het om te steel in die midde dorp. Reaksie span gaan dadelik uit en vang die manne met rooi hande vol gesteelde eiendom.

Weereens dankie vir die publiek wat ons vertrou om misdaad te beveg.

Saam sal ons Upington weer veilig maak.

🤠🤠🤠

Dankbaar om die manne op te pas wat ook als doen vir ons gemeenskap. Julle goeie dade word regtig raakgesien.           ...
05/06/2026

Dankbaar om die manne op te pas wat ook als doen vir ons gemeenskap. Julle goeie dade word regtig raakgesien.

🤠🤠🤠

As jy te lank vat om jou koffie te drink dan word jou suiker gesteel. So word die mannetjie betrap deur die publiek.Baie...
04/06/2026

As jy te lank vat om jou koffie te drink dan word jou suiker gesteel. So word die mannetjie betrap deur die publiek.

Baie dankie vir die inligting en ons reaksie span wat dadelik gehelp het om die verdagte vas te trek..

Glo my saam SAL ons Upington weer veilig maak 🤠🤠🤠

Saam groei kom daar ook ander verantwoordelikhede. Baie dankie vir elke persoon wat glo in ons, en in ons vertrou om jul...
01/06/2026

Saam groei kom daar ook ander verantwoordelikhede. Baie dankie vir elke persoon wat glo in ons, en in ons vertrou om julle veilig te hou.

Aansoekers Lees Asb mooi die advertensie, as jy kwalifiseer vir die pos stuur aan soos op advertensie. As jy nie kwalifiseer nie moet asb nie jou CV aanstuur nie.

Sterkte vir julle wat wel voldoen aan die vereistes..

Saam sal ons Upington weer veilig maak.

🤠🤠🤠

31/05/2026

Alle winkel eienaars, hier is nou iemand wat baie skade maak in ons dorp.

🤠🤠🤠

Kyk asb na die video.

Ons regtig trots op ons span wat die naweek uitstekende werk gedoen het.Ons kalahari mense is maar net die beste.
31/05/2026

Ons regtig trots op ons span wat die naweek uitstekende werk gedoen het.

Ons kalahari mense is maar net die beste.

29/05/2026
29/05/2026

Do you need an answer for all your communication problems. We have the answer for you.

All sectors need the best, and we have it.

Please visit our team at the Upington Landbou Expo .
We are Sheriff Security NC.

We will make UPINGTON safe again.

28/05/2026

INSTACOM GAAN JOU VERBAAS. KOM MAAK N DRAAI BY ONS STALLETJIE BY DIE UPINGTON LANDBOU EXPO.

🤠🤠🤠

27/05/2026

Mense kom kyk na ons nuwe produkte, dit gaan julle soveel help 🤠🤠🤠

Address

64C Scott Street
Upington
8801

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sheriff Security NC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sheriff Security NC:

Share