14/10/2026
Projek Voltooi | Honne Ponodokkies π
'n Groot dankie aan Emdi en Jasper vir julle ondersteuning
Die volgende stelsel bied betroubare, ononderbroke krag aan alle gaste en kampeerders:
β‘ Sigenergy 24kW Stelsel
π 80kWh Batterybank
βοΈ AIKO Sonpanele
Hierdie gevorderde oplossing verseker stabiele kragvoorsiening.
-Pondokkies 's Group