24/11/2025
Die jaar staan einde se kant toe en ons sal gesluit wees vanaf Vrydag 19 Desember 2025 en weer opmaak op Woensdag 7 Janurie 2026.
Ons sien uit na volgende jaar se "New look" en nuwe produkte.
Baie dankie vir die ondersteuning die afgelope jaar, dit word opreg waardeer.
Geniet u feesgety en mag Onse Vader ons almal veilig hou.