Nooientjie Vellies

Nooientjie Vellies Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Nooientjie Vellies, Wholesale & Supply Store, Hartbeespoort, Upington.

Mooiste mooi moois in voorraad.Slegs R950 vir die mooi vellies 🥰😍 Reekse gaan beperk word om uniekheid te behou so as di...
31/01/2024

Mooiste mooi moois in voorraad.

Slegs R950 vir die mooi vellies 🥰😍

Reekse gaan beperk word om uniekheid te behou so as dit weg is, is dit weg.

Nommers beskikbaar:
5 - 7
3 pare van elke nommer in elke styl.

Whatsapp ons met jou bestelling, op 0662059937.

Ons koerier nationaal teen slegs R70 ekstra 🥳

Ons stel bekend die gemsbok 😍Wat n pragtige skoen Grotes beskikbaar:3 x 24 x 25 x 26 x 27 x 2Slegs R450 n paar, koop 2 p...
21/06/2023

Ons stel bekend die gemsbok 😍

Wat n pragtige skoen
Grotes beskikbaar:
3 x 2
4 x 2
5 x 2
6 x 2
7 x 2

Slegs R450 n paar, koop 2 pare of meer en kry gratis koerier landswyd

Ons stel bekend die blesbok reeks 🥰😍Grotes beskikbaar:Size 4 x 2Size 5 x 2Size 6 x 1Size 7 x 2Size 8 x 2Size 9 x 2Slegs ...
13/06/2023

Ons stel bekend die blesbok reeks 🥰😍

Grotes beskikbaar:
Size 4 x 2
Size 5 x 2
Size 6 x 1
Size 7 x 2
Size 8 x 2
Size 9 x 2

Slegs R450 n paar 🥳

Koerier landswyd via courier guy
Spandeer meer as R900 en kry gratis koerier

07/06/2023
🥰❤️ ons is soooooo opgewonde. Ons eerste batch Vellies het gekom.Is dit nie te mooi vir woorde nieSlegs R450 per paar eg...
07/06/2023

🥰❤️ ons is soooooo opgewonde. Ons eerste batch Vellies het gekom.

Is dit nie te mooi vir woorde nie

Slegs R450 per paar egte leer, MAAR omdat die ons eerste batch is, kan jy dit opkoop vir slegs R400 n paar 🥰😍

Beskikbare grotes in die styl:
1 x 6
2 x 7

Ons het meer gehad, maar in n oogwink was baie van die uit ons winkel uit opgekoop 😋

Die skoene is nie nommer pas nie. Na n hele toets, is dit 1 nommer kleiner as wat jy normaalweg vat. So nr 7 vat n nr 6. Vir dames met breër voete, vat eerder jou normale nommer, die skoen se styl is smal.

Whatsapp ons op 0662059937
Koerier landswyd via Pudo vir slegs R50

01/03/2023

Ons is besig met 'n nuwe besigheid...hou die blad dop...opwindende goed is besig om te gebeur!!

Ons sand duine, gras vlaktes en sout panne is aan die brand. Diere vernietig, boere moeg, die vlamme strek hoog en ons k...
15/10/2022

Ons sand duine, gras vlaktes en sout panne is aan die brand. Diere vernietig, boere moeg, die vlamme strek hoog en ons knieë op die grond. Ons bid hard, diep en lank. Bid asb saam 🙏🏻

Grote God, seën die Kalahari, hou jou hand oor die mense, vernietig die skade en kom red ons mooie grond. Help ons veg, gee ons krag. Grote God, seën die Kalahari. Blus die vure, beskerm die diere. Grote God, ons vra in U naam, Amen

Mooiste diertjie oorbelle 😍
12/09/2022

Mooiste diertjie oorbelle 😍

Ons het n lekker Mark gehad die naweek in Hartebeespoort, sien uit om ons oorbelle op die rakke te sien by die Homestead...
16/02/2022

Ons het n lekker Mark gehad die naweek in Hartebeespoort, sien uit om ons oorbelle op die rakke te sien by die Homestead market in Hartbeespoort

Groete van vêr
Kalahari liefde

Ietsie vir ons kleine mensies, graad 1 sigwoord boksies. Ons toekoms lê by hulle, hoekom nie hulle leer op 'n lekker man...
14/01/2022

Ietsie vir ons kleine mensies, graad 1 sigwoord boksies. Ons toekoms lê by hulle, hoekom nie hulle leer op 'n lekker manier nie? Met geduld en passie, leer ons, ons toekomstige leiers, besigheid eienaars, dokters en boere.

Help jou kleintjie om hulle volle potensiaal te bereik ❤️ (n vol reeks graad 1 boksies sal beskikbaar wees soos die jaar aangaan)

R150 'n boksie, agtergrond tema kan verander word, volgens die belangstelling van die kindjie.

Koerier beskikbaar teen R120 landwyd ❤️

Groete van vêr
Kalahari liefde

Address

Hartbeespoort
Upington

Telephone

+27834619909

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nooientjie Vellies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nooientjie Vellies:

Share