04/04/2021
Op soek na jong dinamiese eerlike jong man met rekenaar vaardighede en wat bereid is om skofte te werk as klaringsagent wat so spoedig moontlik diens kan aanvaar. Beginner salaris met indiens opleiding sal verskaf word. Persoon moet goeie mense verhouding he. Epos CV na [email protected]
Geen fb vrae of aansoeke sal beantwoord word nie.