Huis Weideman koshuis

Huis Weideman koshuis n Tuiste waar ons kinders met karakter kweek.. Koshuis en nasorg vir Laerskool leerders 💙💜💛

🔴🟠🟡🟢🔵🟣 Primêre Skool Op die Voorpos se OSLOS Colour Run wen ons 1-0 🔴🟠🟡🟢🔵🟣
03/03/2025

🔴🟠🟡🟢🔵🟣 Primêre Skool Op die Voorpos se OSLOS Colour Run wen ons 1-0 🔴🟠🟡🟢🔵🟣

Ons harte is seer en d**k veral aan ons matrone- Tannie JC- Mag God Tannie vertroos en krag gee in hierdie hartseer tyd....
27/02/2025

Ons harte is seer en d**k veral aan ons matrone- Tannie JC- Mag God Tannie vertroos en krag gee in hierdie hartseer tyd. Al ons ʟɪᴇғᴅᴇ ❣️

16/02/2025
ᴡᴇɪᴅᴇᴍᴀɴɴᴇᴛᴊɪᴇs ᴇɴ -ᴠʀᴏᴜᴛᴊɪᴇs opad skool toe ❣️
16/02/2025

ᴡᴇɪᴅᴇᴍᴀɴɴᴇᴛᴊɪᴇs ᴇɴ -ᴠʀᴏᴜᴛᴊɪᴇs opad skool toe ❣️

Trots op ons Weideᴍᴀɴɴᴇᴛᴊɪᴇs en ᴠʀᴏᴜᴛᴊɪᴇs met waardes💚💛
10/10/2024

Trots op ons Weideᴍᴀɴɴᴇᴛᴊɪᴇs en ᴠʀᴏᴜᴛᴊɪᴇs met waardes💚💛

Weideᴍᴀɴɴᴇᴛᴊɪᴇ- die haan onder die henne in Graad 4- Baie baie geluk Maartin, ons is trots op jou‼️
10/10/2024

Weideᴍᴀɴɴᴇᴛᴊɪᴇ- die haan onder die henne in Graad 4- Baie baie geluk Maartin, ons is trots op jou‼️

Trotsssss op die Weideᴍᴀɴɴᴇᴛᴊɪᴇ❗
10/10/2024

Trotsssss op die Weideᴍᴀɴɴᴇᴛᴊɪᴇ❗

Voories wens vir Maartin Nortjé baie geluk! Hy het gedurende die vakansie aan die 23ste SA Nasionale Jeugskou Kampioenskappe in Middelburg deelgeneem.

Hy kom eerste in die Junior Melkbok afdeling. 🥇

Baie geluk Maartin! Voories is baie trots op jou!



12/09/2024
Verlede naweek was Voorbereidingskool Fanie Malan en Primêre Skool Op die Voorpos se jaarlikse ℍ𝕠𝕜𝕜𝕚𝕖𝕗𝕖𝕖𝕤.ʜᴜɪs ᴡᴇɪᴅᴇᴍᴀɴ ...
06/09/2024

Verlede naweek was Voorbereidingskool Fanie Malan en Primêre Skool Op die Voorpos se jaarlikse ℍ𝕠𝕜𝕜𝕚𝕖𝕗𝕖𝕖𝕤.
ʜᴜɪs ᴡᴇɪᴅᴇᴍᴀɴ het ń "Mocktail bar" gehad waar oom Neil Kasselman vir ons die oulikste drankies en aartappel twisters gemaak het.
Dankie vir dié wat die wind trotseer het en ons ondersteun het!
Ons eie matrone, Tannie JC en haar xtra hande het gesorg vir broodjies en pannekoek.

Ons 𝕎𝕖𝕚𝕕𝕖𝕞𝕒𝕟𝕟𝕖𝕥𝕛𝕚𝕖𝕤 𝕖𝕟 -𝕧𝕣𝕠𝕦𝕥𝕛𝕚𝕖𝕤 is ʙᴀɪᴇ ᴛʀᴏᴛs op jou Siba🥰
06/08/2024

Ons 𝕎𝕖𝕚𝕕𝕖𝕞𝕒𝕟𝕟𝕖𝕥𝕛𝕚𝕖𝕤 𝕖𝕟 -𝕧𝕣𝕠𝕦𝕥𝕛𝕚𝕖𝕤 is ʙᴀɪᴇ ᴛʀᴏᴛs op jou Siba🥰

Address

Parkstraat
Upington
8801

Telephone

+27641019167

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Weideman koshuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Huis Weideman koshuis:

Share