PHOTO FILM

PHOTO FILM Capturing any memory you desire on DVD!

Wat 'n voorreg om hierdie model se mylpaal te kon vas vang...en 'n baie prettige shoot! Baie gleuk, Jo-Mari!
16/06/2021

Wat 'n voorreg om hierdie model se mylpaal te kon vas vang...en 'n baie prettige shoot! Baie gleuk, Jo-Mari!

Franli die klein hartedief, vir haar het ons so lief!  Al 'n hele maand oud...stroopsoet en glad nie stout!  Sy gaan vir...
07/04/2021

Franli die klein hartedief, vir haar het ons so lief! Al 'n hele maand oud...stroopsoet en glad nie stout! Sy gaan vir julle nog baie vreugde bring!

Voel soos gister wat ons die 'pregnancy shoot' gedoen het... nou is dit alweer 'n maand later!  Wat 'n kostelike model.....
02/04/2021

Voel soos gister wat ons die 'pregnancy shoot' gedoen het... nou is dit alweer 'n maand later! Wat 'n kostelike model...glo hy sal vir julle baie vreugde bring!

12/02/2021

Saam met my kosbare vriendin en altyd bereidwillige assistent, Talita en haar man, Hannes, het ons baie pret gehad saam met die ander twee gesinslede, Lily & Lexi! Die weer het mooi saamgespeel en die modelle was pragtig! Franli Landman, ons kan nie meer wag nie!

03/02/2021

Wat 'n voorreg om hierdie tweetjies...amper drietjies te kon vasvang so vroeg in die oggend! Met soveel pret kan daardie Maritz-mannetjie net vreugde verskaf!

24/01/2021

TEMA: Om hoopvol te leef vra 'n hartsverandering en die regte keuses.TEKS: Handelinge 2:11

17/01/2021

TEMA: Hoe om HOOPVOL te lewe...TEKS: Matteus 11:16SPESIALE DANK aan Kakamas-Waterwese vir die toegang tot die pragtige area by Neus-stuwal.

28/11/2020

Nie eens Covid & Corona kon hierdie Pikkies van die verhoog se planke óf van die kassie afhou nie! Van Boer-soek-'n-Vrou tot Kokkedoortjie is te sien in hier...

26/10/2020

Hierdie spannetjie het gees! JH RETIEF BOERDERY is die plek om te wees!

23/10/2020

Wat 'n voorreg om deel van hierdie dag te wees...hoendervleisoomblikke!

Address

Upington
8800

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PHOTO FILM posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to PHOTO FILM:

Share