Orange River Cellars

Orange River Cellars The wine grapes of Orange River Cellars originate from 160 expert grape producers all along the Orange River.
(349)

‼📌‼ We have MOVED! Please follow our new page and stand the chance to WIN big!
22/01/2026

‼📌‼ We have MOVED! Please follow our new page and stand the chance to WIN big!

22/01/2026

🍷 WIN 6 bottles of wine! 🍷
Like our new page & ORC Tasting Room & Restaurant to stand a chance to win!
P.S. Tag your wine loving friends.
Cheers!

📎 VAKATURE BESKIKBAAR ✉️‘n Professionele en vriendelike persoon met baie goeie menseverhoudinge word benodig om dievolge...
24/11/2025

📎 VAKATURE BESKIKBAAR ✉️

‘n Professionele en vriendelike persoon met baie goeie menseverhoudinge word benodig om die
volgende posisie by Oranjerivier Wynkelders se hoofkantoor in Upington te beklee:

📍ADMINISTRATIEWE KLERK: BEMARKING📍

📌Die geskikte kandidaat is ‘n energieke, emosioneel volwasse individu met ‘n matriek sertifikaat
en/of kwalifikasie in bemarking en/of bewese ondervinding van bemarking en/of verkope wat aan
die volgende vereistes voldoen:
- Goeie kommunikeerder, verbaal en skriftelik;
- Ten volle tweetalig;
- Rekenaarvaardig in MS Office pakket;
- Innoverende en kreatiewe denker;
- Detail georiënteerd, noukeurig en stiptelik.

📌U take sal die volgende insluit maar is nie daartoe beperk nie:
- Bestelling, uitgee en rekordhouding van bemarkingsitems en toerusting;
- Webtuiste koördinering in samewerking met diensverskaffer;
- Sosiale media opdatering en inligting voorsiening aan diensverskaffer;
- Uitreik en rekordhouding van reklame voorraad aan afdelings;
- Reis en akkommodasie besprekings en administrasie;
- Koördinering van borgskappe en donasies met HUB/Korporatiewe bestuurder;
- Koördinering van kelder toere, kliente besoeke, funksies en geleenthede met
afdelings;
- Administrasie en koördinering van produkontwikkeling aktiwiteite;
- Administrasie, rekordhouding en liassering verbonde aan die bemarkingsafdeling.

📌Die vergoedingspakket is onderhandelbaar en sal vasgestel word ooreenkomstig kwalifikasies en
ondervinding. Voordele wat in die pakket vervat sal word sluit in lidmaatskap tot ‘n mediese- en
aftreefonds asook ruim jaarlikse verlof.

📌Aansoeke kan per e pos versend word aan Die Uitvoerende Bestuurder: Korporatiewe dienste
by: [email protected]. Vir meer inligting kan u met Auret Nagel skakel by (054) 3378800.

📌Sluitingsdatum vir aansoeke: 12 Desember 2025📌
Kandidate wat geen reaksie ontvang vier weke na die sluitingsdatum nie, kan aanvaar dat hul
aansoek onsuksesvol was. Die adverteerder is onder geen verpligting om die posisie te vul nie.

‼ VAKATURE BY PROSPERITAS FOODS ‼ Prosperitas Foods, ʼn filiaal van ‘n gediversifiseerde landbou groep met ʼn rosyne verwe...
12/11/2025

‼ VAKATURE BY PROSPERITAS FOODS ‼

Prosperitas Foods, ʼn filiaal van ‘n gediversifiseerde landbou groep met ʼn rosyne verwerkings aanleg benodig die dienste van ‘n professionele en vriendelike persoon met baie goeie menseverhoudinge om die volgende posisie by die verwerkingsaanleg in Friersdale (Keimoes) te beklee:

📍KWALITEITSBESTUURDER 📍

📌Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende minimum vereistes voldoen:
- Voltooide studies in ʼn Voedselwetenskap/Tegnologie rigting en/of ʼn gelykwaardige kwalifikasie en/of bewese praktiese ondervinding van minstens 5 jaar in die dissipline in die rosyne en/of landbou/verpakkings of verwante industrie;
- Uitstekende kommunikasievaardighede, georganiseerde ingesteldheid en detail georienteerdheid;
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office;
- Gemaklik om alleen asook in spanverband lang ure te werk (veral in die besiger maande van Februarie tot April);
- Vorige ervaring in die industrie in vars of gedrooge produkte met kwaliteitstelsels: FSSC 22000 en BRCGS; en
- Stelsel, proses en prosedure ingesteldheid wat onafhanklike en interaktief akkuraat taak uitvoering kan verwesentlik.

📌U sal verantwoordelik wees vir die volgende fasette van kwaliteit bestuur van die pakhuis:
- Bestuur van totale kwaliteitsfunksie en span by werwerkingsaanleg;
- Versekering dat produk ingevolge standaard en spesifikasies verpak word in ooreenstemming met kliente vereistes;
- Produsente bystand met kwaliteitstandaarde en spuitrekords;
- Skakeling met kliente insake produksiestandaarde, klagtes en kwaliteitseise;
- Uitvoering aan regulatoriese vereistes ten einde aan kwaliteitstandaarde te voldoen;
- Versekering van naspeurbaarheid ingevolge stelselvereistes;
- Onderhoud, ontwikkeling van, hersiening en verbetering van voedselveiligheid, higiëne en kwaliteit stelsels.
- Opdatering van produksie rekords, monitering van data en intydse rapportering en regstelling van disfunksies.

Die vergoedingspakket is onderhandelbaar en word vasgestel ooreenkomstig posvereistes, kwalifikasies en ondervinding.

Rig aansoeke met volledige CV aan: [email protected] en [email protected] Vir meer inligting kan u met Stephan Kruger skakel by 082 856 6419.
📌Sluitingsdatum vir aansoeke: 21 November 2025📌

Kandidate wat geen reaksie ontvang 4 weke na die sluitingsdatum nie kan aanvaar dat hul aansoek onsuksesvol was.

Big Sale on our Fortified Wines. Make sure you get the secret ingredient to the perfect Christmas now, while stocks last...
10/11/2025

Big Sale on our Fortified Wines. Make sure you get the secret ingredient to the perfect Christmas now, while stocks last 😉

Save on Sparkling Wines at Orange River Cellars this October! Visit our website to order your favorite Sparkling Wine.ww...
08/10/2025

Save on Sparkling Wines at Orange River Cellars this October!
Visit our website to order your favorite Sparkling Wine.
www.orangerivercellar.com

10/03/2025

‼‼ VAKATURE ‼‼
📍ADMINISTRATIEWE KLERK: KORPORATIEWE DIENSTE - BETAALSTELSEL📍

📌‘n Professionele en vriendelike persoon met baie goeie mense verhoudinge word benodig om die volgende posisie by Oranjerivier Wynkelders se hoofkantoor in Upington te beklee:

📌Die geskikte kandidaat is ‘n emosioneel volwasse persoon met uitstekende inter persoonlike vaardighede, hoë energievlakke en goeie kommunikasie wat akkuraat en stiptelik werk. U beskik oor bewese ervaring in “PAYROLL” tewete Sage (VIP) en administrasie daarvan of is bevoeg om die stelsel te bemeester. U is rekenaar vaardig in MS Office, die Internet en beskik oor ‘n geldige E of EB voertuiglisensie.

📌U take sal die volgende insluit:
- Indiens - en uitdienstrede stelsel datavaslegging van alle entiteite se personeel;
- Verlof administrasie, vaslegging en rekordhouding;
- Diensvoordele (Aftree en Voorsorgfonds) administrasie en skakeling t.o.v. eise, verhaling van statutêre aftrekkings en oorbetalings aan entiteite soos vereis;
- Meting en verslagdoening van statistieke en rekonsiliasie van rapporte en stelsels;
- Biometriese klok administrasie en oordrag van data na betaalstelsel;
- Hantering van personeel vergoeding en verlof navrae; en
- Algemene MH verantwoordelikhede, administrasie, liassering en verslagdoening.
📌U beskik oor:
- Senior sertifikaat met ʼn ingesteldheid vir stiptelikheid, noukeurigheid, effektiewe kommunikasie, spanwerk en selfbestuur.
- Rekenaar vaardigheid in MS Office en spesifiek Excel.

Die vergoedingspakket is onderhandelbaar en sal vasgestel word ooreenkomstig kwalifikasies en ondervinding. Voordele wat in die pakket vervat sal word sluit in lidmaatskap tot ‘n mediese- en aftreefonds asook ruim jaarlikse verlof.

Aansoeke kan per e pos versend word aan Uitvoerende Bestuurder: Korporatiewe dienste by: [email protected]. Vir meer inligting kan u met Auret Nagel skakel by (054) 3378800.

📌Sluitingsdatum vir aansoeke : 14 Maart 2025

Kandidate wat geen reaksie ontvang 2 weke na die sluitingsdatum nie kan aanvaar dat hul aansoek onsuksesvol was.

Our Wine of the Month for January - Box Wine! Enjoy better value for money.
21/01/2025

Our Wine of the Month for January - Box Wine! Enjoy better value for money.

Address

32 Industria Road
Upington
8801

Opening Hours

Monday 10:00 - 18:00
Tuesday 10:00 - 18:00
Wednesday 10:00 - 18:00
Thursday 10:00 - 18:00
Friday 10:00 - 18:00
Saturday 10:00 - 15:00

Telephone

+27760571341

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Orange River Cellars posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Orange River Cellars:

Share