Noord Kaap Water & Solar

Call Directions Website Contact the business

Noord Kaap Water & Solar Ons spesialiseer in waterfiltrasie, sonkragstelsels, finansiering, elektriese dienste en verkoeling — alles onder één dak. Betroubare diens.

Volhoubare tegnologie. Plaaslik en professioneel.

Noord Kaap Water & Solar Kakamas tak staan gereed om te help met waterbehandeling, solar, verkoeling, chemikalieë en vel...
12/10/2026

Noord Kaap Water & Solar Kakamas tak staan gereed om te help met waterbehandeling, solar, verkoeling, chemikalieë en vele meer.

Maak gerus 'n draai en gesêls met Johan vir meer inligting of kontak hom by 071 305 7370

Hugo en sy span het onlangs 'n opgradering van 'n bestaandeVictron Energy stelsel in die Upington omgewing suksesvolafge...
07/10/2026

Hugo en sy span het onlangs 'n opgradering van 'n bestaande
Victron Energy stelsel in die Upington omgewing suksesvol
afgehandel.

By Noord Kaap Water & Solar het ons 'n span van gekwalifiseerde en gelisensieerde elektrisiëns wat reg staan om jou elektriese behoeftes aan te spreek.

🌞💧⚡ By Noord Kaap Water & Solar glo ons aan oplossings wat jou lewe makliker maak. Van vars, gesuiwerde water tot volhou...
05/10/2026

🌞💧⚡ By Noord Kaap Water & Solar glo ons aan oplossings wat jou lewe makliker maak. Van vars, gesuiwerde water tot volhoubare energie wat jou besigheid of huis aan die gang hou en selfs lugversorging.

Maak die slim keuse en kontak ons ​​vandag nog vir skoner water en 'n blinker toekoms.

💧 Noord Kaap Water & Solar is Jou Vennoot in Skoon Water! Ons voorsien waterbehandelings-chemikalieë van topgehalte. Bes...
05/10/2026

💧 Noord Kaap Water & Solar is Jou Vennoot in Skoon Water! Ons voorsien waterbehandelings-chemikalieë van topgehalte.

Beskikbaar in grootmaat én kleiner volumes om aan elke behoefte te voldoen.

✅ Flokkulant
✅ Kiemdoder
✅ Soutsuur
✅ En nog baie meer!

Maak die slim keuse en kontak ons ​​vandag nog vir skoner water en 'n blinker toekoms.

02/10/2026

Kry jy warm? Kry vir jou 'n 'aircon'! 📞 Skakel gerus vir Johnny by 072 967 2524 vir meer oor ons Koelman Verkoelingsafdeling.

Met kundigheid, betroubaarheid en ’n passie vir kwaliteit, verseker ons dat elke projek energiedoeltreffend, kostebespar...
30/09/2026

Met kundigheid, betroubaarheid en ’n passie vir kwaliteit, verseker ons dat elke projek energiedoeltreffend, kostebesparend en kliëntgesentreerd is.

By Koelman Verkoeling is gemak en produktiwiteit ons prioriteit.

📞 Skakel gerus vir Johnny by 072 967 2524 vir meer oor ons Koelman Verkoelingsafdeling.

Kennisgewing!! Ons is toe vir besigheid op Vrydag, 25 September 2026! Noord Kaap Water & Solar heropen weer Maandag, 28 ...
25/09/2026

Kennisgewing!!

Ons is toe vir besigheid op Vrydag, 25 September 2026!
Noord Kaap Water & Solar heropen weer Maandag, 28 September gewone tyd!

Gelukkige Erfenisdag! Mag jou dag vol vreugde en goeie tye wees.
24/09/2026

Gelukkige Erfenisdag! Mag jou dag vol vreugde en goeie tye wees.

Kennisgewing!! Ons is oop vir besigheid op Donderdag, 24 September 2026! Die Noord Kaap Water & Solar span staan gereed ...
24/09/2026

Kennisgewing!!

Ons is oop vir besigheid op Donderdag, 24 September 2026!

Die Noord Kaap Water & Solar span staan gereed om jou te help met water-, solar- en verkoelingsoplossings wat werk.

💧 Maak gerus 'n draai by Water On Tap, by die Kalahari Mall by Ingang 2 reg langs Desert Wolf Spur Steak Ranch vir die b...
23/09/2026

💧 Maak gerus 'n draai by Water On Tap, by die Kalahari Mall by Ingang 2 reg langs Desert Wolf Spur Steak Ranch vir die beste water in Upington teen net R1 per liter.

"Refill. Reward. Repeat. It’s that simple."

Address

16 Soutpan Street
Upington

Telephone

+27827716766

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Noord Kaap Water & Solar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Noord Kaap Water & Solar:

Shortcuts

Share