JRTraflines

JRTraflines Ons maak dit so gerieflik as moontlik vir ons kliente om hulle voertuie reg op die pad te hou. Die perfekte opsie waarvoor almal gewag het.

Net om die frustrasies en wagperiodes te vermy en nogsteeds jou lisensies afgehandel te kry. Dit is hoekom ons J R Traflines gestig het om ons klante se lisensie skyfies so spoedig moontlik afgehandel te kry sonder dat ons klante in die lang rye hoef te wag. Die besparing van tyd is enorm want lisensie kantore kan tot die helfte van jou dag in beslag neem waartydens ons kliente ander besighede kan

afhandel. Ons sal die ekstra myl stap vir elke klient wat gebruik maak van J R Traflines. Alle transaksies sal sakpas vir ons kliente gedoen word, dit sal die moeite werd wees om gebruik te maak van J R Traflines. Ons wil selfs ook besighede nader om van J R Traflines se diens gebruik te maak en die kan met 'n geruste hart weet dat voertuie se lisensies reg is. Ons hou ons werk professioneel en vinnig om ons klante gelukkig te hou. Ons klante is ons eerste prioriteit. Ons maak enige iets moontlik. Ons hoop om ons klientebasis so spoedig as moontlik uit te brei en uitstekende diens aan hulle te lewer.

Address

STERLITZIALAAN 10
Upington
8801

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

0824733623

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JRTraflines posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JRTraflines:

Share

Category