01/07/2025
🌾 Beskerm Jou Bale, Beskerm Jou wins!
Professionele Rookbehandeling & Plaagbeheer vir Hooi - plaas toe en oor die grens!
🚫Kry jy goggas in jou hooi? Moenie dat plae jou harde werk vernietig nie ons rook hulle uit soos ongenooide braaivleisgaste!!
❌Larwes
❌Myte
❌Kewers
Of jy dit bĂŞre of vervoer - ons behandelings hou jou hooi skoon,droog en plaagvry
âś…Vinig , Betroubaar. Plaas-gereed
âś…Sertifikate vir grens
âś…Geskik vir boere, voerprodusente & uitvoerders
âś…Op-jou plaas diens beskikbaar
👉Moenie wag tot die goggas meer hooi eet as jou vee nie
📞Kontak ons vandag!
👨‍🌾JC ELS - 084 467 5580
👨‍🌾RICHARD - 075 333 6040
đź“§: [email protected]