06/01/2026
Soek jy ’n sterk, duursame voerkrip vir jou plaas? 🐄🐑🐐
Ons voerkrippe word 100% van herwinde plastiek vervaardig, gebou om strawwe plaasomstandighede te hanteer en gemaak volgens enige grootte wat jy benodig.
💬 Stuur vir ons ’n boodskap om meer uit te vind of ’n bestelling te plaas!