24/12/2024
Drew Generation wil net baie dankie se aan Deo Gratia Kinderhuis om vir ons die geleentheid te kon gee om die kindertjies so bietjie te bederf.
Dankie aan Peet en Ester vir die gas vryheid en vir almal wat deel was van die dag n mens het nie genoeg woorde om dankie te se nie.
Dankie Here dat U in ons lewens is.
Dankie Here vir al U genade en seëninge.
Amen !