14/04/2013
Waterrekeninge.....Is jy ook moeg daarvoor dat die raad jou vra net wat hulle wil vir jou waterverbruik? As jy 'n boorgat het kan ons die omskakeling doen sodat jy niks meer vir water hoef te betaal nie. Hierdie is baie maklik en kos ook nie 'n arm en 'n been nie. Reply gerus en ons sal jou kontak!