28/08/2023
Vir die skerpmaak en restorering van: skêre, messe, omkapmasjienlemme, guillotines, houtbeitels, houtskaafbeitels, houtsae, bore en meer, kontak Marius Lesar: 083 524 9740.
Hy kom laai die toerusting by jou op, maak dit weer nuut en bring dit terug in n 'n oogwink. Baie bekostigbare pryse en baie goeie diens.
Areas: Struisbaai & Agulhas