Catch-A-Lot Angling

Catch-A-Lot Angling We catch fish,not anglers

Catch a Lot Angling for Sale ‼️R250 000Including all stock, products, equipment, recipes etc.28 jaar terug het ek begin ...
02/09/2026

Catch a Lot Angling for Sale ‼️

R250 000

Including all stock, products, equipment, recipes etc.

28 jaar terug het ek begin met Catch a Lot Angling. Dit is my passie en my sport, bekende dippies, geure, innovasies en uitvindsels het die lig gesien in daardie periode.

Ons praat van STICKY, CHELSEA, MUSKY, PUNISHER, die MOLASSES SERIES, die SALT- IT reeks en natuurlik FAIRY DUST, om net ‘n paar te noem.

Ongelukkig met my drastiese gesondheids agter-uitgang het ek besef dat ek nie meer die pas gaan kan volhou nie, en eerder om my baba te laat kwyn gaan ek hom verkoop aan ‘n energieke, doelgerigte persoon wat my passie deel.

Vir enige navrae, WhatsApp gerus Dominique Botha op 083 775 3546

Johan Fritz Bertha Fritz

Last day to get your Raffle tickets for ‼️‼️
31/08/2026

Last day to get your Raffle tickets for ‼️‼️

Only 7 days till the draw get your tickets now‼️‼️
24/08/2026

Only 7 days till the draw get your tickets now‼️‼️

15/08/2026
Catch a Lot Angling for Sale ‼️R275 000Including all stock, products, equipment, recipes etc.28 jaar terug het ek begin ...
04/08/2026

Catch a Lot Angling for Sale ‼️

R275 000

Including all stock, products, equipment, recipes etc.

28 jaar terug het ek begin met Catch a Lot Angling. Dit is my passie en my sport, bekende dippies, geure, innovasies en uitvindsels het die lig gesien in daardie periode.

Ons praat van STICKY, CHELSEA, MUSKY, PUNISHER, die MOLASSES SERIES, die SALT- IT reeks en natuurlik FAIRY DUST, om net ‘n paar te noem.

Ongelukkig met my drastiese gesondheids agter-uitgang het ek besef dat ek nie meer die pas gaan kan volhou nie, en eerder om my baba te laat kwyn gaan ek hom verkoop aan ‘n energieke, doelgerigte persoon wat my passie deel.

Vir enige navrae, WhatsApp my gerus , Johan Fritz 083,7833546.of Dominique op 083 775 3546

03/08/2026

Address

1 Old Johannesburg Road Vereeniging
Vereeniging
1939

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Catch-A-Lot Angling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share