Oasis Water Vereeniging

Oasis Water Vereeniging Hier gaan dit net oor WATER

30/12/2019

D & H HOLDINGS t/a Oasis Water Meyerton
VAKATURE
Oasis Water MEYERTON benodig dringend die dienste van vir ‘n Winkel Bestuurder om diens te aanvaar in Meyerton teen Februarie 2020
Hoof verantwoordelikhede as volg:
• Algemene bestuur van die winkel.
• Hantering van all operasies van die winkel insluitend bestellings, bottelering van produkte, kliente diens, hervul van water, voorraadbeheer, aflewerings, ens.
• Span speler.
• Goeie mense verhoudings.
• Geen kriminele rekord.
• Geldige rybewys.
• Moet swaar waterkanne/bottels vir kliente kan hanteer.
Belangstellende kandidate kan hul CV’s aan stuur vir Amelia Heyns by [email protected]
Geen messages op facebook of comments sal aanvaar word nie.
SLUITINGS DATUM IS 15 JANUARIE 2020

Wondering what to buy your loved one for Christmas?We have a solution!Freestanding water dispenser Hot and Cold now on 1...
10/12/2019

Wondering what to buy your loved one for Christmas?
We have a solution!
Freestanding water dispenser Hot and Cold now on 10% discount!
R2025 excluding bottle. While stock lasts.

We will have some AMAZING deals for Black Friday! Keep your eyes on the page. Specials will be revealed soon!!
19/11/2019

We will have some AMAZING deals for Black Friday! Keep your eyes on the page. Specials will be revealed soon!!

Huge special on our hot\cold desktop dispenser. For a limited time only R1600 EXC the dispenser bottle. Dispenser bottle...
17/10/2019

Huge special on our hot\cold desktop dispenser. For a limited time only R1600 EXC the dispenser bottle. Dispenser bottle can be bought for an additional R180. At both Meyerton and Three Rivers.

12/02/2019

D & H HOLDINGS t/a Oasis Water Meyerton
VAKATURE
Oasis Water MEYERTON benodig dringend die dienste van vir ‘n Winkel Bestuurder om diens te aanvaar in Meyerton teen 21 Februarie 2019.
Hoof verantwoordelikhede as volg:
• Algemene bestuur van die winkel.
• Hantering van all operasies van die winkel insluitend bestellings, bottelering van produkte, kliente diens, hervul van water, voorraadbeheer, aflewerings, ens.
• Span speler.
• Goeie mense verhoudings.
• Geen kriminele rekord.
• Geldige rybewys.
• Moet waterkanne/bottels vir kliente kan hanteer.
Belangstellende kandidate kan hul CV’s aan stuur vir Amelia Heyns by [email protected]
SLUITINGS DATUM IS 17 FEBRUARIE 2019

21/07/2017

Oasis water in Meyerton het n pos vir n assistent bestuurder om so gou moontlik te begin. Verkieslik n man met n geldige voertuig lisensie en moet ook 25lieter waterkanne kan hanteer. Stuur u CV na "[email protected]". As u na twee weke niks van Oasis gehoor het nie, was u aansoek nie suksesvol nie.

17/01/2017
Baie geluk aan Charmaine Jansen, van Vereeniging.  Prys oorhandig deur Hans Labuschagne, bestuurder van Oasis  Vereenigi...
12/12/2016

Baie geluk aan Charmaine Jansen, van Vereeniging. Prys oorhandig deur Hans Labuschagne, bestuurder van Oasis Vereeniging. Geniet jou prys en dankie vir almal se onderstening deur 2016 so ver.

05/12/2016

Vereeniging Oasis water winkel het n pos oop vir n winkel bestuurder. Moet +- 4 jaar vorige bestuursondervinding he, eie betroubare vervoer, opkas, voorraad opname en kliente diens ondervinding. Stuur u CV na "[email protected]". As u na twee weke niks van Oasis gehoor het nie, was u aansoek nie suksesvol nie.

Bemark en bou jou besigheid met Vars Suiwer Oasis Water bottels met u besigheids besonderhede en LOGO op, troues of verl...
16/11/2016

Bemark en bou jou besigheid met Vars Suiwer Oasis Water bottels met u besigheids besonderhede en LOGO op, troues of verlowings... maak dit spesiaal. Skakel 0721418936 vir n kwotasie

29/10/2016

Address

C/o Bashee And Zambezi
Vereeniging
1935

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

0164232285

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oasis Water Vereeniging posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share