Deon's Bug out Training

Deon's Bug out Training Advanced survival and bushcraft training, Communication, observing tegnikes, base setup and safety,

Baie dankie vir amal se hulp, bydra en borge. Ons het nog heelwat om te gan maar bietjie bietjie maak baie. Die droom om...
02/09/2025

Baie dankie vir amal se hulp, bydra en borge. Ons het nog heelwat om te gan maar bietjie bietjie maak baie. Die droom om "homestead"/"off grid living" te doen sal daar kom.

Nou ja als daar mee heen. Sal maar weer moet brobeur. Sal die keur net better doen
02/06/2025

Nou ja als daar mee heen. Sal maar weer moet brobeur. Sal die keur net better doen

Off grid prepping op sy beste. Nog Baie werk wat voor lê
08/01/2025

Off grid prepping op sy beste. Nog Baie werk wat voor lê

Wat n naweek my eerste piesangs. En die kool stoof ingewy vir die off grid huis
12/05/2024

Wat n naweek my eerste piesangs. En die kool stoof ingewy vir die off grid huis

En so begin die gereedheid om van die netwerk af weg te kom
07/05/2024

En so begin die gereedheid om van die netwerk af weg te kom

Die bekamping van Vee diefstal.Nag operasionele ontplooing. Spoor sny en by mekaar maak van bewys stuke.
26/10/2023

Die bekamping van Vee diefstal.Nag operasionele ontplooing. Spoor sny en by mekaar maak van bewys stuke.

N goeie more aan almal. Nuwe produkte beskikbaar Kyk gerus na ons volledige prys lyste om alles wat vars gemaak is op ju...
26/10/2023

N goeie more aan almal. Nuwe produkte beskikbaar

Kyk gerus na ons volledige prys lyste om alles wat vars gemaak is op julle borde voor te sit. Veral vir die komende naweek se Rugby💪💪

Plaas gerus julle bestelling by Deon van Rooyen 066 2300 684 vir aflewering as volg: let wel, daar is n paar veranderinge. Ons gaan slegs op woensdae aflewering doen

Onthou om by ons groepie aan te sluit deur die volgende skakel te volg
https://chat.whatsapp.com/GV6AiehDMf5ESz601JYq97

13/04/2023
CQB "Gebou penetrasie en Skoon maakOPS Medies
16/08/2021

CQB "Gebou penetrasie en Skoon maak

OPS Medies

J Jy Sal nou d**k na wat gebeur het in KZN en wat aangaan in die land. Met als wat gebeur als wat die ronte doen sal daa...
04/08/2021

J Jy Sal nou d**k na wat gebeur het in KZN en wat aangaan in die land. Met als wat gebeur als wat die ronte doen sal daar n better n opkoms wees. Nou verstaan ek hoekom se die visioene dat bloed soos Riviere in die stad Sal vloei. Maak nie saak wat om jou gebeur nie sodra dit stop, stop die belangstelling. Almal wil cowboy en crooks speel maar min het n idee hoe dit werk.
Ja oom dit jy was op die grens ons is nou tuin stedelik nie Meer in die bos nie. Soos jy beplanning doen, doen hul soos Jul by iemand se huis by mekaar Kom Kom hul ook. Ek gee geen waarskuwing vandag nie daars genoeg wat dit wel doen.

Wat ek wel se is as jy voorbereid is en opgelei is wees maar versigtig Wie saam jou kom of saam Wie jy gan daar gaan Baie lewens verliese wees weens "cowboys" wat d**k hul is doners smart.

N wonderluke nat naweek.
07/02/2021

N wonderluke nat naweek.

07/09/2020

Gooie dag an amal

Ons begin weer met opleiding in die niewe maande Meer inligting Sal volg die 15de

Address

Vereenigin
Vereeniging
1939

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 12:00

Telephone

+27662300684

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deon's Bug out Training posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share