CBS Appliance Repair & Service Centre

CBS Appliance Repair & Service Centre Appliance Repair and Services Repair and service all household appliances, as well as fridges, freezers, wahsing machines, dishwashers, dryers, stoves, etc

29/06/2025

Opsoek na n persoon wat kennis het van panneelklop en algemene werk
0760345455

11/07/2024
CBS Appliance  repair is opsoek na n persoon wat wil werk , self by werk kan opdaag Maandag tot Vrydag .Algemene werks p...
23/06/2024

CBS Appliance repair is opsoek na n persoon wat wil werk , self by werk kan opdaag Maandag tot Vrydag .Algemene werks pos beskikbaar . Goeie maniere het en altyd netjies is .
Geen kansvatters asb , jy gaan jou tyd mors .
Whats app verkorte cv na 0760345455 .
Oproepe gaan nie beantwoord word nie .

Dan kyk ek wie is ernstig om n werk te kry ?

06/06/2024
Skakel ons gerus vir enige bystand met u items wat aandag nodig het . 24/7 Arnold 0760345455Gielie 0792344458
01/04/2024

Skakel ons gerus vir enige bystand met u items wat aandag nodig het .

24/7

Arnold
0760345455
Gielie
0792344458

Vir alle kliente daar , wil ons vanuit CBS Appliance se kant net n Voorspoedige 2024 toewens . Vir als wat mooi is , lee...
31/12/2023

Vir alle kliente daar , wil ons vanuit CBS Appliance se kant net n Voorspoedige 2024 toewens .
Vir als wat mooi is , leef voluit en gaan groot.

Ons is daar oor die seisoen , ons span werk 24/7 net vir ons kliente .

Skakel
Arnold
0760345455

Skakel ons vir enige bystand  gedurende die Feestyd . Ons is heeltyd beskikbaar 24/7 Arnold 0760345455
20/12/2023

Skakel ons vir enige bystand gedurende die Feestyd .
Ons is heeltyd beskikbaar 24/7

Arnold
0760345455

Address

Voorbaai
6520

Telephone

+27760345455

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CBS Appliance Repair & Service Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share