20/09/2026
Vrede Gong Skiet
Black Jack Challenge ( 457 M )
Gong Groote
300mm, 250mm, 200mm, 150mm, 100mm, 50mm
Pardus het die dag se Blackjack Challenge makliker gemaak met ons CCTV Stelsel.
Kameras se opname was gedurend die skietdag beskikbaar by elke punte houer vir onmiddelike besluit en terugspeel van elke skut wat deelgeneem het in die toernooi.
Dankie vir elke persoon wat uitgehelp het by baan 7 en die skietdag moontlik gemaak.
Dankie aan ons tegniese span wat die stelsel opgerig het.