LenL Art Framing

LenL Art Framing Framing of Art works, and memorabilia in the West Coast

Sommige van my laaste goed wat ek geraam het. Ek dra redelik baie voorraad van mouldings so ek kan julle goed gewoonlik ...
02/09/2022

Sommige van my laaste goed wat ek geraam het. Ek dra redelik baie voorraad van mouldings so ek kan julle goed gewoonlik binne 2 dae lewer. Pleinstr 18,Vredenburg. Louis Blok. 0836591485 of 022-7135445.

Sorry, Ek was redelik besig met ander projekte, maar hier is van die laaste raamwerke.
19/06/2022

Sorry, Ek was redelik besig met ander projekte, maar hier is van die laaste raamwerke.

Nuutste raamwerk. Vertrou ons om jou kunswerke en herinneringe te verewig. LenL Art, Pleinstr 18, Vredenburg. 0836591485...
07/04/2022

Nuutste raamwerk. Vertrou ons om jou kunswerke en herinneringe te verewig. LenL Art, Pleinstr 18, Vredenburg. 0836591485 of 0227135445. Louis Blok.

Nuutste raamwerk gedoen....
07/03/2022

Nuutste raamwerk gedoen....

Nuutste raamwerk gedoen. Verewig jou herinneringe in 'n pragtige raam. Ons het 'n groot verskeidenheid van mouldings en ...
09/02/2022

Nuutste raamwerk gedoen. Verewig jou herinneringe in 'n pragtige raam. Ons het 'n groot verskeidenheid van mouldings en kan jou gewoonlik binne 'n dag of 2 help. Kontak ons by 0836591485 of 0227135445. Pleinstr 18,Vredenburg.

Ander onlangse raamwerk. Vertrou ons om jou kunswerke te verewig.
26/01/2022

Ander onlangse raamwerk. Vertrou ons om jou kunswerke te verewig.

Reeks van my eie goed wat ek onlangs geraam het. Opwindende vooruitsig : Ek gaan binnekort ook see-motief muurhorlosies ...
26/01/2022

Reeks van my eie goed wat ek onlangs geraam het. Opwindende vooruitsig : Ek gaan binnekort ook see-motief muurhorlosies begin maak. Hou hierdie spasie dop!

Hier is 'n paar van my onlangse raamwerke. Ons dra 'n groot voorraad van mouldings en kan dit  dus gou raam. Pleinstraat...
23/12/2021

Hier is 'n paar van my onlangse raamwerke. Ons dra 'n groot voorraad van mouldings en kan dit dus gou raam. Pleinstraat 18, Vredenburg. Louis Blok : 0836591485 of 0227135445. Geseënde Kersfees en Voorspoedige 2022 word julle toegewens.

LenL Art & Framing beskik oor die grootste verskeidenheid tov :   - Craft  en kunsmateriale,   - Craft en leer "tools", ...
10/12/2021

LenL Art & Framing beskik oor die grootste verskeidenheid tov :
- Craft en kunsmateriale,
- Craft en leer "tools",
- Krale, knippies, charms, ens,
- Handgemaakte kerse,
- Diamond dotting,
- Vere,
- Benodighede vir leerwerk,
- Lapverfpatrone,
- Horlosie uurwerke, ens.
Verdermeer het ons 'n groot voorraad van mouldings vir raamwerk. As jy 'n geskikte raam kry, is jou kosbaarhede gewoonlik binne 2 tot 3 dae klaar geraam.
Besoek ons by Pleinstr 18, Vredenburg, of kontak ons by 0227135445, of 0836591485. Louis Blok.

Van die mees onlangse goed wat ek geraam het. Ons dra 'n groot voorraad van mouldings en kan dit dan gou vir jou raam. V...
04/12/2021

Van die mees onlangse goed wat ek geraam het. Ons dra 'n groot voorraad van mouldings en kan dit dan gou vir jou raam. Vertrou ons om jou kunswerke en kosbaarhede vir jou stylvol te verewig. Kontak ons by Pleinstr 18, Vredenburg, of by 0836591485 of 0227135445. Louis Blok.

Van hierdie week se raamwerk. Vertrou ons om jou kunswerke, foto's, "Diamond-dot" - werke, puzzles en collages te verewi...
08/10/2021

Van hierdie week se raamwerk. Vertrou ons om jou kunswerke, foto's, "Diamond-dot" - werke, puzzles en collages te verewig in 'n raam wat die werk komplementeer. Pleinstraat 18, Vredenburg. 0227135445 of 0836591485.

Die laaste week se raamwerk. Geniet!
30/09/2021

Die laaste week se raamwerk. Geniet!

Address

18 Plein Street
Vredenburg
7380

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27227135445

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LenL Art Framing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share