Bai security cc vredendal

Bai security cc vredendal ALARM INSTALLER AND MONITORING COMPANY
CCTV INSTALLATIONS

24/7 CONTROLL ROOM

14/08/2026
30/04/2026

Goeie dag aan al ons Kliente on as Bai security wil net graag aan al ons Kliente die volgende inligting deel
Daar is berigte wat rondloop dat Bai security hulle deure gaan toe maak wees gerus dat dit vals berigte is
Ons wel besig om ons wagte afdeling te sluit ons het aan al ons wagte Kliente die inligting gedeel en daar is van hulle wat wel vir aangaan met ons diens omdat ons baie goeie en gehalte diens lewer so ons is nog in die proses daarmee
Ons MONITERING dienste,tegniese dienste en response dienste te Vredendal en springbok gaan steeds voort en daar is beslis nie sprake dat ons dit gaan toe maak nie
Ons lewer nog steeds hier die dienste aan ons Kliente al vir die aflope 30 jaar
As u enige vrae het kontak gerus ons kantoor
By 027 050 9344
Of vir Henry 083 643 326
Wally 076 298 7311

Ons hoop om nog nog altyd u eerste keuse te wees vir al u sekuriteits behoeftes

Sekuriteits groete

Bai Security cc Vredendal

07/04/2026

AANSOEKE GESLUIT!!!

POSTE BESKIKBAAR IN VREDENDAL

Share asb hierdie advertensie met julle vriende en familie.
Alle info staan op die Advertensie.

Hierdie is vir VREDENDAL ALLEENLIK

Address

Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27272135881

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bai security cc vredendal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bai security cc vredendal:

Shortcuts

Share