EDK Besigheidsmasjiene

EDK Besigheidsmasjiene By EDK verstaan ons die behoeftes van ons kliënte en sal ons produkspesialiste vir elke kliënt die regte toerusting aanbeveel.

Kantoor-outomatisasie, kopieerders, drukkers, faksmasjiene, rekenaars en skryfbehoeftes.

🖨️✨ ’N GOEIE EERSTE INDRUK BEGIN OP PAPIER!Professionele drukwerk vir elke besigheid. 📄🖨️Kom huur by EDK en ervaar betro...
09/09/2026

🖨️✨ ’N GOEIE EERSTE INDRUK BEGIN OP PAPIER!
Professionele drukwerk vir elke besigheid. 📄🖨️
Kom huur by EDK en ervaar betroubare drukwerk en uitstekende diens. 🤝
📍 Tuinstraat 2, Vredenendal
📞 027 213 4411 | 083 649 6893
📍 Dorpstraat 4, Vredenburg
📞 022 713 2929 | 068 652 9644
🖨️📄✨

📢 KOM WEES DEEL VAN DIE SPAN! 💙💛Die ideale kandidaat is akkuraat, detailgeoriënteerd, verantwoordelik en goed met syfers...
01/09/2026

📢 KOM WEES DEEL VAN DIE SPAN! 💙💛

Die ideale kandidaat is akkuraat, detailgeoriënteerd, verantwoordelik en goed met syfers. 🔢✨
📍 Plek van werk: Vredendal
📅 Aansoeke sluit: 10 September 2026
🌐 Doen aansoek by: www.adtkonsultasie.co.za⁠�
📢 Tag gerus iemand wat perfek vir hierdie geleentheid sal wees!
💙💛💼📊

🖨️ Hoekom koop as u kan huur? 💡Minder groot uitgawes, voorspelbare maandelikse koste en die ondersteuning wat u besighei...
31/08/2026

🖨️ Hoekom koop as u kan huur? 💡
Minder groot uitgawes, voorspelbare maandelikse koste en die ondersteuning wat u besigheid nodig het. 🙌
EDK maak drukwerk makliker! 🖨️✨
📞 Vredendal: 027 213 4411
📞 Vredenburg: 022 713 2929

🎉 Baie geluk aan Eigevis met die nuwe drukker! 🖨️Dankie vir die ondersteuning en vertroue. 🤝                    🖨️✨
27/08/2026

🎉 Baie geluk aan Eigevis met die nuwe drukker! 🖨️

Dankie vir die ondersteuning en vertroue. 🤝

🖨️✨

Baie geluk, Isiza Engineering! 🎉🖨️Baie geluk met die nuwe drukker! 🥳✨Mag dit sorg vir meer spoed, beter produktiwiteit e...
24/08/2026

Baie geluk, Isiza Engineering! 🎉🖨️
Baie geluk met die nuwe drukker! 🥳✨
Mag dit sorg vir meer spoed, beter produktiwiteit en minder druk-stres. 😉💼
Dankie dat EDK Besigheidsmasjiene vertrou word met die drukoplossing! 🤝❤️
🖨️💻✨

🎨🖨️ Swart & wit? Nie vandag nie! 😏Bring ’n bietjie kleur, spoed en kwaliteit kantoor toe met die Kyocera ECOSYS MA3500ci...
20/08/2026

🎨🖨️ Swart & wit? Nie vandag nie! 😏

Bring ’n bietjie kleur, spoed en kwaliteit kantoor toe met die Kyocera ECOSYS MA3500ciX. 💥

❤️ EDK maak drukwerk makliker!

18/08/2026

🛑 STOP! Moenie dit sommer weggooi nie! 🛑
Het u ’n HP, Epson of Canon-drukker, laminator of shredder wat aandag nodig het? 🖨️🔧✂️
EDK werk daaraan. 👨‍🔧💪
Ons tegnici werk aan ’n verskeidenheid kantoor- en desktop-toerusting.
Laat EDK eers daarna kyk! 👑

✨ Agter elke goeie diens staan ’n span wat omgee! 💙Hi, ek is Chrisan Visser, EDK se Service Controller 📞🖨️Van tonerbeste...
14/08/2026

✨ Agter elke goeie diens staan ’n span wat omgee! 💙
Hi, ek is Chrisan Visser, EDK se Service Controller 📞🖨️
Van tonerbestellings tot foutaanmeldings — ek is hier om te help om seker te maak jou drukkerbehoeftes word vinnig en professioneel hanteer. 🤝😊
📍 EDK Besigheidsmasjiene – Vredendal
🖨️ Slim drukoplossings | Minder stres | Meer produktiwiteit
💙🖨️✨

🖨️💻 Ontmoet vir Stian! 🔧Ons Tegnikus & IT-kenner wat altyd regstaan om tegnologie en drukkerprobleme op te los. 😎🛠️📍 Tui...
11/08/2026

🖨️💻 Ontmoet vir Stian! 🔧

Ons Tegnikus & IT-kenner wat altyd regstaan om tegnologie en drukkerprobleme op te los. 😎🛠️
📍 Tuinstraat 2, Vredendal
📞 083 232 1527
📧 [email protected]

👑🖨️💻🔧

🎉🎂 Baie geluk met jou verjaarsdag, Merani! 🥳💛Van almal by EDK Besigheidsmasjiene wens ons jou 'n wonderlike verjaarsdag ...
05/08/2026

🎉🎂 Baie geluk met jou verjaarsdag, Merani! 🥳💛
Van almal by EDK Besigheidsmasjiene wens ons jou 'n wonderlike verjaarsdag toe! Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met vreugde, goeie gesondheid, liefde en baie seëninge. 🌸✨
Dankie vir alles wat jy vir die EDK-span beteken. Geniet elke oomblik van jou spesiale dag! 🎁🎈🎉
💛 Gelukkige Verjaarsdag, Merani! 💛
🎉 👑 💛 🤝 🎂 🌸 🎈

Address

2 Tuin Street
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27272134411

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EDK Besigheidsmasjiene posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to EDK Besigheidsmasjiene:

Share