18/06/2026
Hierdie is die tipe jassie wat mens aantrek en dan wonder hoekom jy nie lankal een gehad het nie π
Die Madelyn Jassie is perfek vir daai dae wanneer jy net iets ekstra wil oorgooi sonder dat dit swaar of ongemaklik voel.
Gooi haar oor jou gunsteling toppie en broek, en skielik lyk alles netjies en afgerond. πΈ
Wat ek van hierdie styl hou, is dat sy gemaklik is, maar steeds netjies lyk. Perfek vir werk, kerk, inkopies of βn lekker kuier saam met vriende.
Soos al ons klere word die Madelyn Jassie op bestelling gemaak volgens jou grootte of mates, en jy kies self jou kleur. π
π Vertel my, is jy iemand wat graag βn jassie by βn uitrusting dra, of verkies jy net βn toppie? π
πΈ Om pryse en opsies vir die Madelyn Jassie te sien, kliek op die skakel hieronder:
https://jscreations.co.za/product/madelyn-long-sleeve-cardigan-with-pockets-and-side-slits/