07/09/2026
𝗦𝗣𝗘𝗦𝗜𝗔𝗟𝗘 𝗔𝗔𝗡𝗕𝗜𝗘𝗗𝗜𝗡𝗚 ‼️DORPER X SKAAPKUDDE TOTALE UITVERKOPING
Môre, 8 September 2026 @ 11:00, Vaalwater krale
60+ Dorper kruis skape
*Ooie in (alle produksiestadia)
*Speenlammers
*Slagdiere
Vir meer inligting, kontak Wentzel van Wyk 0825076967