Sororomele Game Trader

Sororomele Game Trader Sororomele Game Trader buying and selling of Exotic Game

19/04/2015

1 x 16 month Black Impala Ram plus 5 x Black Impala ewes for sale. R 550 000-00 each, Excl. Vat. Limpopo

19/04/2015

Sable heifers for sale. Between 14 - 18 Months old.
R 320 000-00 each, Excl. Vat

18/04/2015

LANDBOU WEEKBLAD – 17 April 2015
Wildbedryf
‘Belê oordeelkundig in wild’ Kenners
Die wildbedryf in Suid-Afrika is nog gesond en hoewel pryse vir sekere wildsoorte besig is om te stabiliseer, is daar geen risiko dat die bedryf skielik gaan platval nie, sê Dr. Peter Oberem, voorsitter van Wildbedryf SA (WRSA). Die wildbedryf het die afgelope tyd uit verskeie oorde in die spervuur gekom oor die beweerde impak wat die teel van kleurvariante en skaars wildsoorte in wildskampe op die natuurlike genepoel van Suid-Afrika se wildsoorte het. Die department van Omgewingsake het in ‘n verklaring gesê: “Die department sien nie die doelbewuste teling van diere vir spesifieke kenmerke, soors die kleur van pelse, as ‘n bewaringsvoordeel nie.” ‘n Wetenskaplike ondersoek is ook deur die Wetenskapsgesag van SA geloods na die teling van skaars wildsoorte en kleurvariante om die department te help besluit of hierdie praktyke ‘n ekologiese of bewaringsbedreiging inhou. Die department het ook aangedui dat hy ‘n “nationale dialoog” met al die belanghebbendes wil hou. In finansiële kringe word gegis oor die volhoubaarheid op lang termyn van die huidige hoë pryse wat op veilings vir diere gehaal word.

08/04/2015

Goue wildebeesbul van 16maande is nie meer beskikbaar nie.

08/04/2015

Opsoek na 3 kudu bulle en 6 koeie.Kontak Marlize op - 083 265 9516

08/04/2015
08/04/2015
08/04/2015
13/11/2014

Sororomele Game Trader is looking for a 46" + Kruger Buffalo Bull. Contact Marlize 083 265 9516

13/11/2014

Sororomele Game Trader. 5x Sable Heifers 8-10 Months Old @ R275 000 each. Excl VAT. Contact Marlize 083 265 9516

***************SOLD 30 October 2014*************Sororomele Game Trader. GAME AVAILABLE!!!!  LIMPOPO. 1x Golden Gnu Bull ...
29/10/2014

***************SOLD 30 October 2014*************

Sororomele Game Trader. GAME AVAILABLE!!!! LIMPOPO. 1x Golden Gnu Bull PLUS 1x Golden Gnu Heifer 10 - 11 Months Old @ R575 000 Excl VAT for a Total of 2 Animals.
Must be sold as a package.
Contact Marlize 0832659516

U word hartelik uitgenooi na die WRSA HARTLAND BOEREDAG op 18/09/2014 om 9h00 te Bona Bona Wildsplaas.Bespreking: Transf...
14/09/2014

U word hartelik uitgenooi na die WRSA HARTLAND BOEREDAG op 18/09/2014 om 9h00 te Bona Bona Wildsplaas.
Bespreking: Transformasie & Grondhervorming in die Wildbedryf.
Vir meer inligting kontak: Pieter Ernst: 0827730323 of Annuschka 0184511005
Sororomele Groete. Marlize: 0832659516/[email protected]

Address

Warmbad
0480

Telephone

+27832659516

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sororomele Game Trader posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share