12/03/2026
πΈ ROCK VIR DIE DIERE! πΎ
Welkom, is julle gereed vir die grootste aand van die jaar?
By 3%.Com Properties gaan dit vir ons oor meer as net huise β dit gaan oor ons gemeenskap en die diere wat ons beskerming nodig het. Ons ondersteun Blessings Animal Shelter, en JY kan help om 'n massiewe verskil te maak!
DIE EVENT:
π₯ WIE: Francois van Coke & Die Gevaar
π
WANNEER: 2 Mei 2026
π WAAR: Salt & Pepper, Welkom
DIE DOEL:
Elke kaartjie wat verkoop word, help ons om die kosbakke by Blessings vol te hou. Kom ons wys dat Welkom 'n hart het vir ons viervoet-vriende!
KRY JOU KAARTJIES HIER:
π Bespreek tafels: 081 369 3851
π Aanlyn: https://www.quicket.co.za/events/350436-francois-van-coke-die-gevaar/
Moenie uitmis nie. Kom rock saam, sing saam, en help ons om die diere by Blessings te ondersteun! π€β¨