Vrouens en Dames in Nood

Vrouens en Dames in Nood Hey almal. Kom ons help waar ons kan. Ey mense ek help graag of jy probleme het met jou verhouding maak nie saak wat die voud is nie. Kom ons ondersteun mekaar.

29/08/2017

Swanger mamma in nood enige babba goed sal waardeur word. Dankie almal geseende aand verder.

21/07/2017

GEBEDE VIR ELKE VROU:
Here, ek weet dat U Woord vir my se dat my swaarkry hier op aarde maar gering is, maar vir my voel dit glad nie gering nie.
Vir my voel dit asof my swaarkry my hele lewe vol maak.
Dankie dat ek mag glo dat hierdie swaarkry my sal leer om U beter te gehoorsaam en dat dit eendag vir my sal uitloop op die ewige heerlikheid wat U belowe.
Leer my om ver te kyk om geduldig te wag en styf vas te jou aan daardie belofte.
Dankie dat U magtig is om n pad te maak waar ek nie n pad sien nie, dat U my donker van jou weer in lig kan verander - in stralende lig van die ewigheid wanneer pyn en seerkry vir altyd iets van die verlede sal wees. Dankie vir die toerusting war die swaarkry my gee sodat ek op my b***t, juis as vervolg van my swaarkry, iets ander kan beteken.
Here, niemand van ons jou van donkerte nie. Dankie dat ek kon ontdek dat die donkerte van swaarkry soms nodig is in my lewe sodat ek voluit vir U kan leef. AMEN
HEERLIKE DAG RY VERSIGTIG GLO IN GOD.
HERE BAIE DANKIE VIR DIE REEN IN DIE KAAP AMEN

12/07/2017

Goeie middag ek wil graag uitvind kan iemand ons help met n kospakkie vir arm mense hier sy het n baba van 7mnde en kort doeke melk en pap vir die baba en n kospakkie asb

12/07/2017

Hey post asb vir my anoniem... Hello almal ek en my verloofde kry vreeslik swaar hy werk vir n R1000 n week en ek sukkel om werk tekry. Ek wil vra dat as daar enige iemand is wat my kan help met n kospakkie asb maar niks wat in n yskas moet kom nie want my yskas werk nie meer nie asb

15/06/2017

Hello almal ek wil maar net se soms het n mens iemand nodig om meer tepraat as jy niemand het nie stuur gerus n boodskap

07/06/2017

Liewe Here ek staan voor U met n baie seer hard, n donker wolk wat oor my skouer hang. Liewe pappa bo in die groot heelal ek vra dat U die hand van beskerming oor my man sal hou en dat U sy gedagtes kan rustig maak. Here genees die pyn en verlange. U ken elkeen van ons se harte en U weet die waarheid. Here ek vra dat die mense wat ons leed aan doen, moet hulle nie straf nie hulle is nog blind. Amen

08/05/2017

Welkom aan al die nuwe mense

06/03/2017

Vrou benodig klere vir haar 18 jarige dogter size is n medium en broek size 35 skoen size 6/7 dankie mense. Ons kyk of ons die mamma kan help.

06/03/2017

Here help my asb ek is gebreuk.

23/02/2017

Ek raak so vies as mans d**k hulle is die enigste mense op aarde wat stress het!

18/02/2017

Ek wil net se baie welkom aan die nuwe mensies hoop julle geniet die page.

15/02/2017

Man verneuk vrou maar sy bang om iets tese want hy sal haar slaan. Mense die slaan is nie n probleem nie dit gan van jou n sterker vrou maak maar moenie stil bly daaroor nie jy as vrou het n stem gebruik dit!! Ons het nie verniet vroue regte nie!! !

Address

Welkom

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vrouens en Dames in Nood posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category