Charl Oosthuysen Stables

Charl Oosthuysen Stables Business service

Baie geluk aan Marzaan Visser wat in die SA Junior 3g span opgeneem is. Sy is ook as die beste 3g Junior ruiter uitgewys...
31/01/2022

Baie geluk aan Marzaan Visser wat in die SA Junior 3g span opgeneem is. Sy is ook as die beste 3g Junior ruiter uitgewys. Sy is ook deel van die WP se 3g en 5g Provinsiale span wat in beide gange die goud gewen het. Ons by COS stalle wens jou alle voorspoed toe vir die internasionale kompetisie later die jaar.

Sterkte aan Marzaan Visser en Charl Oosthuysen vir more se finale. Hul het deurgegaan na die Top 18 in die 3g en 5g.
28/01/2022

Sterkte aan Marzaan Visser en Charl Oosthuysen vir more se finale. Hul het deurgegaan na die Top 18 in die 3g en 5g.

Address

20 Oakdene Road
Wellington
7655

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27827487678

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Charl Oosthuysen Stables posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Charl Oosthuysen Stables:

Share