Berg- En- Dal Patrollies

Berg- En- Dal Patrollies BergenDal Patrollies is n gemeenskapsdiens met die doel om 24h sekuriteitspatrollies te bied om n veiliger omgewing en woonarea vir oud en jonk te bied.

19/04/2020
19/04/2020

So groei ons,, 💓

12/04/2020

Al die Berg En Dal inwoners gaan Almal 10:00 by hul voordeur staan,, Almal saam sing aan hierdie lied

25/12/2019
13/12/2018

Vrede en liefde in hierdie tyd vir julle wees veilig,mooi loop

13/08/2016

Dagse Berg en Dal inwoners
Almal dra kennis van die waterpype wat vervang word ,tans in die bo-deel van berg en dal, dit het onder ons aandag gekom dat van die werkers by van die inwoners klop , kos en water vra en selfs om hul selfone te laai, moet om geen omstandighede van hulp wees of voorsien van enige vorm van voedsel nie, ons area was nou misdaadvry van februariemaand, laasnag is by twee huise ingebreek een huis was hul betrap ,drie swart persone, en het gevlug, geen verdagte voertuig was opgemerk in area, ons kan net vra om meer versigtig te wees wat en vir wie ons iets doen ,Berg en Dal patrollies nr 072 534 6690,skakel oor enige iets wat u pla

12/05/2016

Aan al Berg en Dal se getroue kliente

Daar bestaan geen formele verhouding en/of ooreenkoms tessun Berg en Dal Patrollies en Veni Vici nie, enige kennisgewing en/of kommentaar wat dit suggereer is vals. Hoewel daar een of twee gesprekke was mbt samewerking kon die partye nie by n samewerkingsooreenkoms uitkom nie en is alle onderhandelinge gestaak. Wees dus verseker dat sou u kies om die vergadering van vannaand 19:00 by te woon , dit niks met Berg en Dal Patrollies te make het nie.
groete
Berg en Dal Patrollies

09/05/2016

BERG EN DAL INWONERS vergadering Donderdag 12 Mei om 19:00 te Voortrekkersaal, Kerkstraat, Wellington kom verwittig jouself van wat in die buurt aangaan aangaande sekuriteit.

22/04/2016

Daar was n vals beweering gemaak op Wellington Buurtwag se fb blad van n verdagte voertuig wat in Berg en Dal al vir 2 weke deur die Polisie opgemerk was en daarna ingebreek het in 2de laan en ander strate. Die beweering dat die voertuig die afgelope 2 weke in Berg en Dal was is ongegrond. Indien die voertuig in Berg en Dal was sou Berg en Dal Patrollies daarvan geweet het. En indien die Polisie geweet het van die voertuig sou hulle beslis oorgegaan het tot aksie en die voertuig gestop het, en sou die polisie ook vir Berg en Dal Patrollies inkennis gestel het om op die uitkyk te wees vir die voertuig. Mense moet asb hulle feite reg kry voor hulle inwoners op hol jaag.

Address

Albatrosstr
Wellington
7655

Telephone

+27725346690

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Berg- En- Dal Patrollies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Berg- En- Dal Patrollies:

Share